Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Algemene Jaarvergadering word gehou op Donderdag 29 Augustus 2013.

Verjaarsdae:  Leon Hattingh verjaar op 1 Sept en dit is ook Leon en Toekie se troudag.  Mag daar nog baie gelukkige jare saam wees vir julle – veels geluk!

Dinsdag
se Sloegterskompetisie is gewen deur Solly Wessels met 37 punte, gevolg deur Joe Cesare 36, Daniel vd Merwe 35, Paul Dippenaar 34, Dawie Rossouw 34, Charlie Bent 34, Christo Spanellis 33, Daan Victor 33, Jakkie Beukes 30, George Hunt 29.   Naaste aan die penne was Johan Pieterse op no 2&11 en Christo Spanellis op no 8.  Spog Twee’s word aangeteken deur Daniel vd Merwe op no 11 en Bev Swart op no 8.

Vrydag
se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Andre Coetzee met 21 punte, gevolg deur Andre Gouws 19, Senekal Dreyer 18, Royce Woods 18.  Awie vd Merwe wen die ledetreking.  Veels geluk, Awie!


Solly Wessels 

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Syfer Plus, en die wenner was Solly Wessels met +6, gevolg deur Louis vd Vyver +2, Clive Bailey +2, Nico Jones +1, Joe Cesare 0, Christo Spanellis -1, Bev Swart -2, Daan Victor -2, Dawie Viljoen -2 en Gert Albertyn -3.  Naaste aan die penne was Dawie Viljoen op no 2&11, Christo Spanellis op no 8&17 en Clive Bailey op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).  Spog Twee’s word aangeteken deur Clive Bailey (6), Daniel vd Merwe (11) en Bev Swart (15).

Uitklopkompetisies:  Bev & Stella Swart wen vir Andre Roos & Jakkie Beukes in die Foursomes.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford. 

Klub/Club: 028 384 1441  Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534  Johan Coetzee


Leon & Toekie Hattingh 

Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant