Heerlike Oggendtee by Academia

Heerlike Oggendtee by Academia

Gansbaai Courant

Zizipho Mbombo, Sulize Mans (OOV), Patrys Franken, Karin Otto (OOV) en Jack Swart

Saterdag 24 Augutus, saam met vrouemaand, het die OOV van Academia‘n heerlike oggendtee aangebied. Die gasspreekster was Patrys Franken, voorkomskonsultant van Kaapstad. Ziziphoi Mbombo, graad 10 leerder en Jack Swart, graad 11 leerder het die dames vermaak mt sang en voordrag. Daar was ook ‘n modeparade wat gereël was deur Komtessa. Die funksie is gereël om fondse in te samel vir die skool.
Liezel Mostert
 

Heerlike Oggendtee by Academia

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant