Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai Academia hou 'n Gholfdag op 14 September 2013 by Gansbaai Gholfbaan. Die Gholfdag sal die vorm van 'n Enkel Stableford aanneem. Die inskrywingsgeld beloop R100 per speler. Die skool bied ook 'n heerlike ontbyt teen 'n koste van R35 wat 2 eiers, spek, 1 varkworsie, beeswors en twee sny roosterbrood insluit. Spelers se ontbyt sal in die klubhuis bedien word. Ander belangstellendes kan kaartjies vooraf by Gansbaai Academia koop. Belangstellendes kan vanaf 6 September die skool ontbytkaartjies koop. Die hoofborg is Goose Bay Paint Shop. Verskeie ander instansies het ook bydraes tot die dag se sukses gelewer.
Helene Segal 082 8941 651,
Gansbaai Academia 028 384 2370
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...