Nieuwoudt vrygespreek

Nieuwoudt vrygespreek

Gansbaai Courant

Daniël Nieuwoudt is verlede Woensdag in Hermanus  deur Landdros Preggy Govender vrygespreek op aanklagte van die onwettige besit van perlemoen. Nieuwoudt is verlede jaar met 3346 perlemoen betrap toe hy volgens sy prokureur, Hugo Carstens, 'n guns aan 'n vriend wou bewys. Nieuwoudt het beweer dat hy vir sy vriend 'n vrag sand wou gaan laai op die dorpsmeentgronde tussen die dorp en die stortingsterrein. Sy vriend se bakkie het glo onklaar geraak. Toe Nieuwoudt egter in die veldpaadjie stop het mans uit die bosse gekom en sakke op sy bakkie gelaai. Hy het volgens hom onraad vermoed, maar die polisie het daar opgedaag voordat hy enigiets kon doen.
Francois de Jongh

Nieuwoudt vrygespreek

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant