Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Vlnr is Mariene Inspekteurs Allistair Maans en Francois du Preez en Hoofinspekteur Gilbert Mmereki van Seevisserye agter die 11,670 ontskulpte perlemoen wat op Woensdag, 2 Oktober tussen Gansbaai en Stanford gekonfiskeer is. Beslag is op die voertuig en sleepwa in die agtergrond gelê en 1 persoon is in hegtenis geneem. Net die vorige dag het hulle 5,588 ontskulpte perlemoen gekonfiskeer en beslag op 2 voertuie gelê, maar niemand is in hegtenis geneem nie.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...