BARC hondjies soek eienaars

BARC hondjies soek eienaars

Gansbaai Courant

Hierdie pragtige swart hond by BARC is op soek na sy wettige eienaar. Gavin Hughes (links) en Antonie Jordaan houvas 4 pragtige BARC-hondjies wat na liefdevolle huise op soek is

Vier BARC-hondjies is dringend op soek na liefdevolle huise met huismense wat bereid sou wees om hulle in te neem. Twee is bietjie groter, maar twee van hulle is die dierbaarste goedjies denkbaar en sal ‘n aanwins vir enige huisgesin wees. Dan vertel Antonie Jordaan, BARC se Veldwagter, dat hulle ook ‘n verlore, maar goedversorgde swart hond het wat na sy wettige eienaar op soek is. “Sy eienaar word versoek om ons dringend te kontak,” vra Antonie.

Voornemende finansiële bydraers word net herinner aan BARC se gewysigde bankbesonderhede: BARC - Nedbank Gansbaai - Takkode 198765 - Rekeningnommer 149 810 3006 - Spaarrekening.

Vir enige navrae en/of skenkings/donasies kan Annalie Jonker by 082-826-0631 geskakel word, of stuur ‘n e-pos aan haar by maynestay@axxess.co.za. Vir diere-probleme en/of die aanneem van diere, kan Antonie Jordaan (Veldwerker) by 083-742-3903 geskakel word.

Hardus Botha

BARC hondjies soek eienaars

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant