Otto Bylmoord hervat
Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...


Mnr Wilson saam met me Julia Wilson (Lewensoriëntering), mnr Wynand Bezuidenhout (Besigheidstudies en RTT), me Olivia Nojozi (isiXhosa), mnr Heynes (Lewens- en Natuurwetenskappe) en me Hanlie Smith (Natuur- en Fisiese Wetenskappe).