All Posts

Plaasmark Tops

Plaasmark Tops

Baardskeerdersbos se Boere-Plaasmark inisiatief werp behoorliik vrugte af...

Gansbaai Courant
Brandbestrydersondersteunersfonds

Brandbestrydersondersteunersfonds

Ek vertrou dat almal ‘n goeie Desember gehad het. As ek so na al die voertuie en mense in die dorp gekyk het wat by die winkelsentrums en ander besighede in en uit beweeg het en die restaurante wat vol gepak was, glo ek dat daar ten minste &...

Gansbaai Courant
Profiel: Daan Victor

Profiel: Daan Victor

Andries Daniel Wynand Victor (74), veel beter bekend as Daan, is op 26 November 1941 in Upington gebore...

Gansbaai Courant
GREAT WHITE SHARKS – AMBUSH HUNTERS OR NOT?

GREAT WHITE SHARKS – AMBUSH HUNTERS OR NOT?...

A recent paper published in Functional Ecology challenges the often assumed hunting strategy of great white sharks as ambush predators. This is the first white shark research paper to be published in the esteemed British journal. The work took pla...

Gansbaai Courant
BARC blaf om hulp

BARC blaf om hulp

Dis die enigste wyse waarop BARC se diere-lede om hulp kan vra - al blaffende! Gansbaai se Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) staan dalk heel voor in die ry waar dit aan ‘n tekort van fondse kom.

Gansbaai Courant
o/10 Sussies ken van Hengel

o/10 Sussies ken van Hengel

Twee “o/10” sussies van Perlemoenbaai staan vir niemand terug waar dit by varswaterhengel kom nie.

Gansbaai Courant
Toerisme se Doulene Noodhulpgereed

Toerisme se Doulene Noodhulpgereed

Doulene Els, een van Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme se regterhande, het uitstekend met haar Noodhulpkursus November verlede jaar gedoen.

Gansbaai Courant
Marine Notice No.6 of 2015

Marine Notice No.6 of 2015

To all Regional Managers, Principal Officers, Small vessel skippers and operators, Small Vessel owners and affected parties. Marine Notices N 4 of 2015 is cancelled. Summary This Marine Notice outline the changes to Maritimr Radio SOLA...

Gansbaai Courant
NSRI operations over the holiday season

NSRI operations over the holiday season

As our children go back to schools around the country it is time to look at the rescues carried out by our Sea Rescue volunteers and see what we can learn from them,” said NSRI CEO Dr Cleeve Robertson.

Gansbaai Courant
Pearly Hengelnuus (28 Jan 2016)

Pearly Hengelnuus (28 Jan 2016)

Pearly Beach Hengelklub het Saterdag 23/01/16 hulle eerste kompetisie van die jaar gehou en dit sommer op 'n hoë noot afgeskop.  66 Hengelaars het deelgeneem.

Gansbaai Courant
Gaan die vis “weg”?

Gaan die vis “weg”?

In die laaste week of so was die vis “weg”. Weg? Nee, ek glo nie. Sover ek weet is daar nog nooit wetenskaplik bepaal of  vis wel gee pad en dan weer terugkom nie.

Gansbaai Courant