All Posts

Laerskool Gansbaai Kleure Atletiek

Laerskool Gansbaai Kleure Atletiek

Leerders het pragtige vertonings gelewer tydens die onlangse atletiekbyeenkoms wat op Donderdag, 21 Januarie en Vrydag, 22 Januarie 2016 plaasgevind het.

Gansbaai Courant
VELDBRANDE eis sy TOL

VELDBRANDE eis sy TOL

Voortdurende veldbrande wat sedert Nuwejaarsdag in die Overstrand gebied woed, is besig om alle hulpbronne uit te put. 

Gansbaai Courant
Rekordgetal Graad Agts vir 2016

Rekordgetal Graad Agts vir 2016

Vanjaar spog Academia met ‘n allemintige 270 graad agts.

Gansbaai Courant
VELD FIRE STANFORD

VELD FIRE STANFORD

Lester Smith, Chief Fire & Rescue and Disaster Management responds:  "The Stanford fire started on Friday the 8th of January 2016. The cause is under investigation.

Gansbaai Courant
Urgent Home for 2 Jack Russels

Urgent Home for 2 Jack Russels

Ingrid  Mathieson and her husband are faced with the sad reality  that  they  have  to give up their two beloved Jack Russells  as  they  are  moving  to a flat where no pets are allowed.

Gansbaai Courant
Ek twyfel aan my bloed...

Ek twyfel aan my bloed...

As jy ‘n kind is en begin leer oor die wêreld, is dit mos ‘n onbeskryflike, vreesaanjaende groot plek.  Met die stap oor lewensbulte en deur lewensvalleie, kom jy agter dat dit kleiner word en  soos wat  hy ontwikkel ...

Gansbaai Courant
 In Memoriam : Johnny van Rensburg

In Memoriam : Johnny van Rensburg

Ons is almal bevoorreg om op ons lewenspad van tyd tot tyd mense te ontmoet wat jy tot jou eie dood sal onthou.

Gansbaai Courant
Jy mag strewe na beter, hoër!

Jy mag strewe na beter, hoër!

“Verder, broers, wees bly, streef na die geestelike volwassenheid, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die GOD van liefde en vrede sal by julle wees!” (2 Kor. 13:11)

Gansbaai Courant
Franskraal Buurtwag se ligte flikker

Franskraal Buurtwag se ligte flikker

 “Ondanks vele probleme wat nog te bowe gekom moet word, is ek tevrede met ons vordering, asook met ons optredes en nagpatrollies deur vrywilligers wat dit sonder vergoeding doen,” sê Willem van der Merwe, voorsitter van Fra...

Gansbaai Courant
Display of street numbers

Display of street numbers

The recent deluge of fires across the Overstrand, has seen an increase in calls for assistance being placed by the public to the Overstrand Municipality’s Emergency Services. 

Gansbaai Courant
Wat kry jy as jy ‘n donkie met ‘n zebra kruis?

Wat kry jy as jy ‘n donkie met ‘n zebra k...

Wat kry jy as jy ‘n donkie met ‘n zebra kruis? ‘n Zonkie, natuurlik!” (Sarie.com-span)

Gansbaai Courant
Skole vroeg reeds bedrywig

Skole vroeg reeds bedrywig

Gansbaai en omgewing se skole is sommer vroeg reeds bedrywig en aan die gang - akademies, maar ook natuurlik op die gebied van opwindende atletiek wat wag.

Gansbaai Courant