All Posts

Winderige Verootmoedigingsdiens

Winderige Verootmoedigingsdiens

“Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered word,” lui die boodskap op vanjaar se program vir die jaarlikse Vissermans Verootmoedigingsdiens.

Gansbaai Courant
Praktiese sy van Komposisie

Praktiese sy van Komposisie

Tydens ‘n vorige byeenkoms van Gansbaai Fotografieklub was kunstenaar Niël Jonker van Baardskeerdersbos die gasspreker oor die begrip “komposisie” (ordening van losstaande dele tot ‘n eenheid).

Gansbaai Courant
Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

The AGM of the Pearly Beach Conservancy was held on 18 December 2015.

Gansbaai Courant
Rynhardt Koekemoer op Koekeloer

Rynhardt Koekemoer op Koekeloer

Nog ‘n bekende in die omgewing wat ‘n knap deelnemer aan die onlangse en uitmergelende Trans Agulhas Rubberbootwedren was, is Rynhardt Koekemoer (23) van Pearly Beach en ‘n oud-skolier van Laerskool Gansbaai.

Gansbaai Courant
“Gesoute” vriende

“Gesoute” vriende

Daar is sekerlik baie ander maniere om mense te ontmoet en dalk vriende te maak, maar wanneer iemand vra om saam see toe te gaan, is die proses soveel makliker en soveel meer aangenaam.

Gansbaai Courant
Fishing rights allocation process

Fishing rights allocation process

Cape Town - Tuesday, 22 December 2015: Due to numerous requests from potential applicants for more time to complete their  application  forms,  the  Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (the Department) has decided...

Gansbaai Courant
Boet se Baai se kabeljoue

Boet se Baai se kabeljoue

Juan van der Merwe met sy twee mooi kabeljoue (geskat op tussen 4 en 5 kilogram) wat hy vroeg Dinsdagoggend by Boet se Baai gevang het.

Gansbaai Courant
Family Church Valentines Saturday

Family Church Valentines Saturday

The Gansbaai Family Church is holding a fantastic Valentines Saturday  event. 

Gansbaai Courant
Vlamme rondom Gansbaai

Vlamme rondom Gansbaai

Die afgelope paar dae het inwoners van Gansbaai, Stanford en Baardskeerdersbos bekommerd na naderende vlamme en rookwolke op die horison gekyk. Veral by Baardskeerdersbos kon sake lelik verloop het. Overstrand Brandweer, waarby Gansbaai Brandweer ...

Gansbaai Courant
Pearly Beach Posbusse

Pearly Beach Posbusse

Inwoners (posbus-gebruikers) van Pearly Beach het die haglike toestande van die posbusse aldaar onder Gansbaai Courant se aandag gebring. “Ek sou verkies om my posbus in Gansbaai te hernu, maar nou word dit verbied,” het ‘n ontst...

Gansbaai Courant
Academia se Matriekuitslae van 2015

Academia se Matriekuitslae van 2015

Soos in verlede week se koerant berig was, is Academia se klas van 2015 se slaagpersentasie 88,5%.

Gansbaai Courant