All Posts

Daardie tyd, met Pilla

Daardie tyd, met Pilla

Dit verskaf my groot genoegdoening om hierdie artikel (het verskyn in die Courant van 10-6-2005) oor dié ou Hardebaard, weer te publiseer.

Gansbaai Courant
Swak vangstes - maar darem

Swak vangstes - maar darem

“Miskien moet jy nie vandag foto’s neem nie, dalk eerder met die volgende kompetisie,” het Johan Burmeister, voormalige wedstrydsekretaris van die Birkenhead Boothengelklub tydens verlede week se inweegsessie gesê. Dit was ...

Gansbaai Courant
Rare vis vir Gansbaai

Rare vis vir Gansbaai

Hennie Groenewald (14), een van die Birkenhead Boothengelklub se juniors, het onlangs ‘n “rare” vis vir hierdie omgewing gevang.

Gansbaai Courant
ACADEMIA TROTS 88,5% Slaagsyfer

ACADEMIA TROTS 88,5% Slaagsyfer

‘n Deel van Gansbaai Academia se trotse 78 matrikulante van 2015..

Gansbaai Courant
Randall ook in Gansbaai geliefd

Randall ook in Gansbaai geliefd

“Ek was nog altyd op reis: na mense, dorpe, lande. My kitaar was my paspoort oor vele grense; my woorde die sleutels wat baie deure laat oopswaai het.

Gansbaai Courant
Pearly NGK Kerssangdiens

Pearly NGK Kerssangdiens

 “Die Kerstyding is reeds gebring; geskenke afgelewer en liedjies gesing; gewyde oomblikke bring hulde aan Hom; wat was, wat is, wat weer kom.

Gansbaai Courant
Marine Dynamics hosted Minister

Marine Dynamics hosted Minister

 “The Minister of Tourism goes shark cage diving with Marine Dynamics Tours - Never too old to do adventure tourism!” Marine Dynamics Tours proudly hosted the Minister of Tourism, Derek Hanekom, on their shark cage diving boat Slashf...

Gansbaai Courant
Moewiese Skorsie

Moewiese Skorsie

Thys Franken van Hoofweg 137, De Kelders, spog met ‘n 1.1kg skorsie - so groot soos ‘n groot spanspek.

Gansbaai Courant
Helpende Hand reël ete

Helpende Hand reël ete

Die Gansbaai-tak van Solidariteit Helpende Hand het kort voor Kersdag ‘n smaaklike ete vir enkele bejaardes in die Kersmark se restourant gereël.

Gansbaai Courant
Tien regverdiges vir ‘n reënboog

Tien regverdiges vir ‘n reënboog

Dit is met leedwese dat ek die jaar op hierdie trant begin, maar dit is met die volle vertroue dat daar dalk net tien regverdiges sal saamstem en die boodskap verder voer sodat Nineve vir ons gespaar sal bly.

Gansbaai Courant
Vakansiepret te Pearly Beach Strandoord

Vakansiepret te Pearly Beach Strandoord

Tess de Kock van Pearly Beach Strandoord het seker gemaak vakansiegangers en inwoners het meer as genoeg pret en ontspanning tydens die vakansieseisoen..

Gansbaai Courant