Tamaai Franskraal Kabeljou
Mario Seegers en Eddie Bester van De Kelders hou die tamaai kabeljou van 22.18 kg..
Mario Seegers en Eddie Bester van De Kelders hou die tamaai kabeljou van 22.18 kg..
After a month at the African Penguin & Seabird Sanctuary 16 of the 41 abandoned African penguin chicks removed from Dyer Island were returned.
Na bykans 17 jaar ervaar Gansbaai Courant steeds die ondersteuning van die gemeenskap, asook die sakesektor...
Die oogseer van ongesnyde gras by ons poskantoor het Donderdag vir Sakkie Louwrens (74) net te veel geraak.
Mens kan dink dit is nie ‘n gepaste foto nie. Waarom nie? Die foto is op Kersdag geneem en is ‘n toonbeeld van Gansbaai Munisipale Administrasie se verbintenis (commitment) tot goeie en getroue dienslewering - ook op Kersdag.
Die boek handel grootliks oor die dorp en sy omtes se ontstaansgeskiedenis, maar word afgewissel deur kosbare stories oor die dorp en sy mense.
It has been an honour and a privilege to have been part of the Kwaskenades ‘Ubuntu’ Art Exhibition from 14 to 19 December. Olga and her team of ladies did Gansbaai proud with exquisite artwork.
Twee Belge, Geert en Bettie Willems is oorspronklik van België, maar woon tans in De Kelders. Hierdie egpaar met “oop harte” het ‘n tyd gelede ‘n welwillendheids-besoek by Gansbaai Primêr afgelê en uit hul eie...
To all our residents and holiday makers in the Overstrand, I believe you experienced a wonderful, peaceful and loving Xmas spent with family and friends.
Its the end of another year - Perlemoen Trails 4th year in business! And what an interesting year we had - we grew in structure and went from strength to strength despite having our fair ...