Sleutels en Slotte
So min as wat mens jou ‘n windlose vakansie in Gansbaai kan voorstel, ewe min kan mens jou ‘n lewe sonder sleutels en slotte voorstel.
So min as wat mens jou ‘n windlose vakansie in Gansbaai kan voorstel, ewe min kan mens jou ‘n lewe sonder sleutels en slotte voorstel.
Die jaar het goed afgeskop met Gansbaai Academia se matriekuitslae met ‘n slaagsyfer van 89.5%...
Die Stranddiensspan wat jaarliks ‘n groot verskeidenheid van aktiwiteite te Uilenkraalsmond Vakansie-oord aanbied, kan met reg as “Tops” beskryf word.
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom; laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood.” (Mat 6:9-11)
‘n Interessante Bybelete is onlangs deur o.m.G.e.e. Bedieninge met Tess de Kock as die kok aangebied.
“Dit was ‘n aand van groot trots en groot dankie-sê”, vertel Philip Fourie, Hengelkaptein van Pearly Beach Rots- en Strand Hengelklub.
“Lekker” nuus? By Gansbaai se hawemuur is ‘n paar mooi witsteenbrasse gevang.
Een van Mej Suid-Afrika se 2016 Finaliste, Marciel Hopkins (22) van die Paarl, ken hierdie wêreld reeds van kindsbeen af en is tans met vakansie in Franskraal.
Kleinbaai en Franskraal beleef tans ‘n vlaag van inbrake terwyl vakansiegangers agter die huis om braaivleis-vure staan.
Gansbaai is proud to have been awarded this accolade at the World travel market in London in November. You can find more info on this in the tourism bureau.
Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie het die volledige Kaapstadse Philharmoniese Orkes op Woensdag, 16 Desember 2015 in Gansbaai Primêr se skoolsaal “gedirigeer”..