Gansbaai se Vriendelikheid
Gansbaai Toerisme het onlangs weer ‘n beeld van absolute vriendelikheid laat uitstraal met hulle jaarlikse “Vriendelike Padblokkade” wat lankal reeds ‘n instelling geword het.
Gansbaai Toerisme het onlangs weer ‘n beeld van absolute vriendelikheid laat uitstraal met hulle jaarlikse “Vriendelike Padblokkade” wat lankal reeds ‘n instelling geword het.
Die droom van ‘n boek oor Gansbaai en omgewing se verlede is nou ‘n realiteit. Die teks is klaar en tans by die redigeerder. Daar is nog ‘n pad vorentoe, maar die einde is in sig. Die boek, Gansbaai – ‘n besonderse st...
Drie musiekleerders van die Akademie vir Kontemporêre, Jazz & Gospel Musiek van Suid-Afrika (ALMSA), onder leiding van Pieter van der Merwe van Kleinbaai, het onlangs hulle musieksertifikate ontvang.
Sjoe, dis koud vanaand, dink Uil as hy onder die beskutting van die klipdak invlieg. Gelukkig is daar baie houtbalke en houtstellasies waarop hy kan gaan sit...
Kort ná die afsluiting van die NG Kerkkoor se jaar, is hulle genader vir optrede by Gansbaai Family Church.
Die jaar lê alweer op sy rug en menige vakansiegangers het weer ons pragtige dorp en omgewing kom besoek.
At the end of the year it’s always a privilege to be able to reflect on the events of the preceding 12 months.
“Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die HERE! En dit is vir julle die teken: Julle sal ‘n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê.” (Luk. 2:11,12)...
Geelbek, kabeljou, hotties, roman, witstompneus, elf, makriel, kreef en sommer ‘n paar ander ook. Hoe klink dit? Indien jy op die regte plekke met jou boot gelê het, het jy beslis van hierdie goed gevang.
Die jaarlikse en gewilde Halfmarathon van Gansbaai Lionsklub is om die draai: Oujaarsdag, 31 Desember 2015.