omGee Gholfdag ’n groot sukses
Op Saterdag 19 Desember het o.m.G.e.e Bediening hulle eerste amptelike gholfdag aangebied by Kleinbaai Gholfklub.
Op Saterdag 19 Desember het o.m.G.e.e Bediening hulle eerste amptelike gholfdag aangebied by Kleinbaai Gholfklub.
Twee beamptes van die Departement van Bosbou en Visserye word beskou as helde nadat hulle 'n vermiste vrou met haar familie herenig het.
Gewilde Stranddiensspan te Uilenkraalsmond
Dit is reeds vir ’n etlike paar jaar die instelling by Laerskool Gansbaai om leerders, wat geen inskrywings vir die hele jaar op hul insidenterings-gedragkaart gehad het nie, te beloon.
Gansbaai en omgewing is geseënd met ‘n ryke kultuur-historiese geskiedenis. Dit is so kosbaar dat, indien dit vir die nageslag verlore sou gaan, hulle van ‘n erfenis ontneem sou wees.
Dit is weer ‘daai tyd van die jaar!’ - Bags of Love-tyd,” sê Dorothy van Vuuren, Badisa Maatskaplike Werker (Gansbaai).
Dit was die laaste gesamentlike “klink van glasies” vir Gansbaai Wynproegilde vir 2015.
“A person is a person through other persons”, lui die woorde op ‘n plakaat tydens die amptelike opening van Kwaskenades se Ubuntu-kunsuitstalling in Gansbaai Toerisme se konferensiesaal.
“Die diplomaplegtigheid vir Vroeëkindontwikkelingstudente van die Overstrand, wat vanjaar deur die Klein Karoo Bronnesentrum opgelei is, het op 10 Desember 2015 vir die eerste keer op Hermanus plaasgevind,” vertel Mimi Laubsche...
“Ons het ‘n afsluitingsfunksie vir ons waardevolle Tuisversorgers op 27 November gereël wat baie gesellig afgeloop het,” vertel suster Ena Geldenhuys, Ikamva se Tuisversorgings-koördineerder.
In a joint conservation action between CapeNature, the management authority for Dyer Island and the African Penguin & Seabird Sanctuary, 32 African Penguin chicks were removed from Dyer Island in November 2015 and admitted to the APSS for care.&n...
Tydens ʼn vergadering wat op 25 November vanjaar in die Fountains Hotel in Kaapstad met nagenoeg 200 kleinskaalvissermanne gehou is, het die departement van landbou, bosbou en visserye die skokkende aankondiging gemaak dat hulle die kwotas va...