All Posts

Stropers Ontvoer en Moor

Stropers Ontvoer en Moor

Die grusaam vermoorde liggaam van Sanle Mtululu (30) is vroeg Maandagoggend op die N2 in Sir Lowrey's pas gevind.

Gansbaai Courant
Inbreker steel Dienspistool

Inbreker steel Dienspistool

'n Taakspan van polisiebeamptes vanoor die hele skiereiland het die afgelope tyd afgedeelde diens in 'n teenstropery operasie gedoen.

Gansbaai Courant
Kwaskenades Ubuntu Exhibition

Kwaskenades Ubuntu Exhibition

Olga & her ladies of the Kwaskenades art group of Gansbaai will be hosting a Kwaskenades ‘Ubuntu’ Art Exhibition from 15 to 19 December from 09h00 to 17h00 daily. 

Gansbaai Courant
Shark players visit Sharks

Shark players visit Sharks

On Monday 30/11/2015, we had the pleasure of hosting a few of the players of the SHARKS,  participating in the shark cage diving tour.

Gansbaai Courant
Wyk 2 se Publieke Vergadering

Wyk 2 se Publieke Vergadering

“Soortgelyke vergaderings is persoonlik deur die Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie, saam met verskeie hooggeplaasde amptenare by al 13 wyke gehou, waarvan vanaand se vergadering in Gansbaai se Wyk 2 die...

Gansbaai Courant
Afskeidsgroet

Afskeidsgroet

Twee bekende inwoners van Gansbaai, Pieter en Ans Scholtz,  het besluit om anker te lig en baie vroeg in die nuwe jaar elders te gaan vestig.

Gansbaai Courant
Pampoenplaas in die Bahamas

Pampoenplaas in die Bahamas

Oor veertien dae is dit Kersfees.  Wat gaan in Jan Alleman se kop aan op hierdie stadium.  As jy in ‘n Suid-Afrikaanse besigheid is, zieng jou kop natuurlik rondom voorraad, pryse, verlengde ure, skofwerkers, diensroosters en natuurli...

Gansbaai Courant
Genade op genade!

Genade op genade!

“...ek het geleer om vergenoeg (tevrede) te wees met die omstandighede waarin ek is. Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, ...

Gansbaai Courant
Kersmark amptelik geopen

Kersmark amptelik geopen

Dit is ‘n jaarlikse instelling dat een van die plaaslike NG-leraars op die Maandag voordat die jaarlikse Kersmark in die Pretoriussaal in bedryf gestel word, die amptelike opening waarneem.

Gansbaai Courant
Hermanus Hospice

Hermanus Hospice

Namens die Raad, personeel en pasiënte van Overstrand Hospice, ons opregte dank en waardering aan die borge, individue en besighede in die gemeenskap wat die Pearly Beach skaaplotery ondersteun het.

Gansbaai Courant
Kersliggies se Aanskakel : Vrydag 4 Desember 2015

Kersliggies se Aanskakel : Vrydag 4 Desember ...

Kersliggies se Aanskakel : Vrydag 4 Desember 2015

Gansbaai Courant
Gesamentlike Nagmaal - 7 Streke

Gesamentlike Nagmaal - 7 Streke

Die 6 streke van Gansbaai NG-Kerk in en om Gansbaai tot by Pearly Beach en Baardskeerdersbos, asook die VGK-gemeente in Blompark, wat as ‘n 7de streek gesien word, alhoewel hulle onafhanklik funksioneer, se jaarlikse gesamentlike Nagmaalsvierin...

Gansbaai Courant