All Posts

Kanadese studente besoek Gansbaai Academia

Kanadese studente besoek Gansbaai Academia

Gansbaai Academia het die afgelope 6 maande saamgewerk  met die Two Oceans Aquarium om die leerders meer in te lig oor verskillende omgewingstudies en hoe hulle van vroegs af die omgewing kan bewaar en waardeer.

Gansbaai Courant
Resensie: Offerlam

Resensie: Offerlam

Resensie: Offerlam Chanette Paul Prys: R239.99 ISBN: 978-0-7993-7711-8 Chanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Sy vertrek eersdaags om die Nederlandse vertaling van Offerlam, wat in dieselfde maand as die Afrikaanse ...

Gansbaai Courant
Two Oak Concerts

Two Oak Concerts

Overstrand Arts/Kunste will present two holiday concerts for music lovers.  Gustavo Romero, well-loved pianist and Professor of Piano at the University of North Texas will wow Overstrand audiences once again with two concerts and play works b...

Gansbaai Courant
Safety of our learners during holidays

Safety of our learners during holidays

With school holidays on our door step the Western Cape Police would like to use this opportunity to warn learners, their parents and people with authority over children of certain dangers.          ...

Gansbaai Courant
Franskraal Rolbal 15de Walvis Classic Toernooi

Franskraal Rolbal 15de Walvis Classic Toernoo...

Collage Franskraal Rolbal 15de Walvis Classic Toernooi

Gansbaai Courant
Stanford se gesamentlike Kerssangdiens

Stanford se gesamentlike Kerssangdiens

Dit was ‘n gewyde en suksesvolle Kerssangdiens in die kerkgebou van Stanford se NG-gemeente onder leiding van ds Neil Ollewagen, self ‘n uitstekende sanger, van die gemeente.

Gansbaai Courant
Krieketnuus (10 Dec 2015)

Krieketnuus (10 Dec 2015)

Gansbaai KK het die afgelope 2 Sondagliga (40 overs) wedstryde tuis en weg teen Napier KK verloor. 

Gansbaai Courant
Wat kan ons vang?

Wat kan ons vang?

Welkom aan al die vakan-siegangers en aangesien baie van hulle hengelaars is wil ek graag die huidige situasie uitlig.

Gansbaai Courant
Jukskeinuus (10 Dec 2015)

Jukskeinuus (10 Dec 2015)

Juskeispanne van oor die hele Overberg distrik, asook enkele spanne vanuit die Boland en Westelike Provinsie het verlede Saterdag op Sandbaai aan die Groenberg Opedag Kompetisie deelgeneem.

Gansbaai Courant
Tennisnuus (10 Dec 2015)

Tennisnuus (10 Dec 2015)

Op Saterdag, 5 Desember, het 3 van ons lede aan 'n rondomtalie-toernooi in Bredasdorp gaan deelneem.

Gansbaai Courant
Birkenheaders se 1ste vir 2016

Birkenheaders se 1ste vir 2016

Die Birkenhead Boothengelklub is waarskynlik die enigste klub wat aan die einde van ‘n jaar reeds hulle eerste boothengelklubkompetisie vir die volgende jaar laat plaasvind.

Gansbaai Courant
Laerskool Gansbaai 4x4 Dag te Murasie Bbos

Laerskool Gansbaai 4x4 Dag te Murasie Bbos

Wat ‘n wonderlike ervaring was dit nie.  Die dag het afgeskop met die opening deur Ds Liesl Joubert en verwelkoming deur Michael Geldenhuys Voorsitter van die Ouermaatskappy waarna ‘n heerlike ontbyt verskaf was deur Michael Geldenhu...

Gansbaai Courant