Kersmark om die draai
Die NG-gemeente van Gansbaai se jaarlikse Kersmark open op Donderdag, 10 Desember 2015 om 09:00 in die Pretoriussaal.
Die NG-gemeente van Gansbaai se jaarlikse Kersmark open op Donderdag, 10 Desember 2015 om 09:00 in die Pretoriussaal.
Dit was weer dié tyd van die jaar wat die NG Vrouediens se Uitreikaksie onder leiding van Elcine Hulme vir ‘n gesellige Kersete vir Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum gesorg het.
Een van die mooiste en troosvolste teksverse sal jy in Sefanja 3:17 kry: “Die HERE jou GOD is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.”...
Dis nie groot nuus dat die kabeljou nou loop en dat ‘n amperbootjie die antwoord is nie en ook die bedryf daarvan is nie meer vreemd nie.
Die gereelde perde-uithouwedrenne in Elim se omgewing is ‘n sport waarvan min in Gansbaai van gehoor word.
Early in the morning on Tuesday 24 November 2015, 16 teams of chosen mixed pairs players arrived at the Franskraal Bowls Club.
“Die jaar spoed einde se kant toe, so was dit dan ook Saterdag die laaste hengelkompetisie van 2015 vir die Overberg Kushengelklub, asook ons jaareindfunksie,” vertel Elba Tredoux van die klub.
Munisipale verkiesings vind gedurende 2016 in Suid-Afrika plaas. Dit is uiters belangrik dat alle voornemende kiesers moet verseker dat hul wel in die munisipaliteit waar hul gaan stem, registreer.
Die huis in De Villiersstraat, De Kelders, bekend as Kloeks@Home van Henk en Kloeks van Zyl, het op Woensdag verlede week, 18 November begin brand. Op verskeie foto’s kan duidelik gesien word dat die brand in die boonste houtverdieping ontst...
On the last day of my trip to London I took the train to Liverpool where Andy Liston met me and took me on a short sightseeing trip of Liverpool and then on to Birkenhead in the borough of Wirral.