Golfnuus (26 Nov 2015)
Gholfnuus..
Praat met ‘n ou Hardebaard en hy sê, “Jong, as dit nog in die ou tyd was en ek het nog my bootjie gehad, was hy al in die water en het ek sommer vandag al heelwat geelbek gehad -- watter beter weer wil jy dan hê?&r...
Dit was beslis Stywe Lyne vir die hengelaars van Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub tydens hulle voorlaaste hengelkompetisie vir 2015.
Gansbaai KK het sy derde Sondagliga (40 overs) wedstryd weg teen Kleinmond KK gewen met 3 paaltjies.
Die Birkenhead Boothengelklub se trotse Boothengelaars Kampioene vir 2015 het onlangs tydens ‘n prestige funksie in die klubsaal hul sowat 16 trofeë en sertifikate ontvang.
Thabile Gquira, a Grade 8 learner at Qhayiya Secondary School in Hermanus did the Overstrand proud when he recently took gold in the code of Iintonga at the 10th Annual Indigenous Games which was held in the city of Polokwane from 20 – 24 Septe...
Marine en Kusbestuur beamptes het verlede week ‘n verdagte maroen Mercedes agtertervolg, wat naby Franskraal in ‘n jaagtog ontaard het.
From November 26th to the 28th a team of four from the Football Foundation will be participating in a 90 kilometre run from the Southernmost point (Cape Agulhas) to Danger Point in Gansbaai.
Geelstert en skipjacks is die goeie nuus! Dis wat velede week agter die Eiland aangekeer is. Dis nou te sê indien my inligting korrek is.
Gansbaai KK het sy 2de Sondagliga (40 beurte) wedstryd tuis gewen, deur Stanford KK met 9 paaltjies te wen.