Marine Science Club
Gansbaai Academia Marine Science Club, an initiative of the Two Oceans Aquarium in Cape Town, is a group of learners that attends extra classes each week after school.
Gansbaai Academia Marine Science Club, an initiative of the Two Oceans Aquarium in Cape Town, is a group of learners that attends extra classes each week after school.
Deon Langenhoven (left), NSRI Hermanus station commander, said: "At 23h21, Sunday, 08th November, NSRI Hermanus duty crew were activated following reports from an eye-witness claiming that he heard sh...
Tydens die Garden Route Motor Club se besoek aan Gansbaai, het hulle oudergewoonte eers in Gansbaai hawe vir fotos parkeer en later ook ‘n besoek by die Strandveld museum afgelê.
“‘n Groepie van ons Waardevol vir Jesus Poppiespan was op Vrydag, 30 Oktober baie dankbaar en opgewonde toe ons die 16,000ste poppie klaargemaak het,” vertel die groep se leier, Marina Bruwer.
Woensdag 4 November - Sloegters: 1) J Pieterse 43, 2) D Victor 38, 3) J Brandt 38, 4) D Viljoen 38.
Gansbaai KK het sy eerste Sondagliga (40 overs) wedstryd van die seisoen tuis verloor, nadat Kleimond KK die wedstryd met 1 paaltjie gewen het.
“Ons het die nood in Gansbaai en omgewing raakgesien en daar is gehoor gegee aan ons versoek wat ons aan die Gift of the Givers Foundation gerig het,” sê konst A Naidoo, Gansbaai SAPD: Social Crime koördineerder. ...
On Saturday, 17 October 2015, the Project Citizen Group went to the Provincial Parliament in Cape Town, to present their project in front of 17 other schools.
Die man wat daarop uit is om met ‘n boot vis te vang moet ook bereid wees om so nou en dan te waag met die see-toe-ganery.
Franskraal Rolbalklub het op 7 November 2015 ʼn toernooi aangebied wat geskeduleer was om ‘n mans driespel ope toernooi te wees.
Die sesde Prestige Aand van Academia is op Donderdag 22 Oktober gehou. Die verrigtinge is deur dr Johnson geopen. Die gasspreker vanjaar was mnr Loriston van die Departement van Onderwys.
Die afgelope naweek was weer eens ‘n bewys van die enorme waarde wanneer besighede kragte saamsnoer - selfs al is hulle in ‘n kompeterende besigheidsveld.