Mooiboetie wil potbrood hê
Mooiboetie was iémand – wie ek nooit ontmoet het nie - se mooie boetie en as hy so vars van die Kaap af gekom het met sy spierwit vlootpak en –kep met die goue strepe op die epoulette, dan was hy ekstra mooi.
Mooiboetie was iémand – wie ek nooit ontmoet het nie - se mooie boetie en as hy so vars van die Kaap af gekom het met sy spierwit vlootpak en –kep met die goue strepe op die epoulette, dan was hy ekstra mooi.
“Die Bietoubossers hou daarvan om die wêreld mooi te maak… en dit sluit beslis hulself ook in,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoen-baai en De Kelders.
Die NGK se Uitreik Kommissie, onder leiding van Johan Hulme, het onlangs hul gesellige jaarafsluiting met ‘n bring-en-braai gehou.
Geen twyfel kan nou meer bestaan dat Gansbaai as ‘n Wêreldklas Verantwoordelike Toerisme Bestemming beskou word nie.
Die NGK se Vrouediens Kommissie het hul jaar met “Onvervulde Drome” afgesluit. Dit is nou nie met verwysing na hulle jaar se werksaamhede nie, maar dit was die gasspreker, Piet Scoombie se tema vir die byeenkoms. ...
‘n 77-jarige inwoner van Roelandstraat in Franskraal, Mesbeth Henry McGregor, bekend as Mac, is minstens 3+ weke gelede in sy toegesluite woning oorlede voordat sy liggaam daar gevind is. Op Maandag, 9 November is Gansbaai SAPD i...
“Om U wil te doen, my GOD, is my een begeerte, u Woord is my hele lewe.” (Ps. 40:8). “Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan U Woord! “ (Ps. 119:9)
“Ek voel sommer weer baie beter as ‘n tyd gelede,” sê Annalie Jonker van die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC).
“Ons het eers gedink dit is ‘n ‘scam’, maar toe ons bevestiging kry dat ons die wenners is, was ons oorstelp van vreugde,” vertel Isabel Fourie van Strandskloof Karavaanpark.
“Ons is baie, baie dankbaar vir ons jarelange droom waarvan die realisering daarvan nou begin het,” vertel Jolande Sauls, Bestuurder: Ikamva Jeugontwikkeling en Naskoolse aktiwiteite.
Die fikse en bedrywige Hester Florina (Hettie) Lass (87) is op 4 Julie 1928 op ‘n plaas naby Carletonville, Wes-Gauteng gebore, waar sy ook grootgeword het.
Bennie Walker van De Kelders spog hier met sy yslike Steenbras (7kg) wat hy op 31 Oktober 2015 by Die Plaat, De Kelders..