All Posts

Man missing, presumed drowned

Man missing, presumed drowned

 Deon Langenhoven, NSRI Hermanus station commander, said:  "At 13h08, Tuesday, 27th October, NSRI Hermanus duty crew were activated following reports from the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries of a drowning in progre...

Gansbaai Courant
Pretstap vir Borskanker

Pretstap vir Borskanker

 “Die  Pretstap ten bate van die Reik na Herstel Borskanker Ondersteunings Organisasie langs Franskraal se kus wandelpad op 15 Oktober 2015..

Gansbaai Courant
Overberg Kushengelklub Kraai Hengelkoning

Overberg Kushengelklub Kraai Hengelkoning

“Die span van Overberg Kushengelklub (OKH) het die naweek van 10 Oktober 2015 vir ons jaarlikse Interklub Sosiale Kompetisie teen die Suid-Kaapse hengelkampioene, Stilbaai Hengelklub, opgeruk...

Gansbaai Courant
Ysmasjien eis Arm

Ysmasjien eis Arm

Die linkerarm van Riaan van Vuuren (26) is op Vrydag, 9 Oktober 2015 tydens ‘n fratsongeluk by Dyer Eiland Visserye in Gansbaai hawe letterlik uit sy elmboog “uitgeruk”, met sy skouer wat ook uit lid geruk is. ...

Gansbaai Courant
Overstrand AfriForum en Massapatrollies

Overstrand AfriForum en Massapatrollies

AfriForum het op Vrydagaand, 2 Oktober 2015 ‘n Nasionale Massaptrollie landswyd gehou, waaraan sowat 100 Buurtwagte landswyd in samewerking met AfriForum deelgeneem het.

Gansbaai Courant
Kwaailappies

Kwaailappies

“Indien jy op laerskoolvlak al deeglik met die see kennis gemaak het en op 74-jarige ouderdom (middel 2015) steeds die plesier ondervind om te hengel, is dit nie werklik moeilik om insidente op te roep wat uitstaan nie,” skryf Albert Potg...

Gansbaai Courant
Fanie en Melindi sing tbv HaS

Fanie en Melindi sing tbv HaS

Fanie Velskoen en Melindi Charle, deesdae ‘n huwelikspaartjie, tree op Saterdag, 7 November 2015 om 19:00 ten bate van Herberg-aan-See in die Pretoriussaal op.

Gansbaai Courant
Overberg Cluster Operasie

Overberg Cluster Operasie

Hierdie groot  groep SAPD-lede het verlede week Dinsdag-oggend in Gansbaai 'n Overberg Cluster Operasie geloods waaraan 12 stasies vanoor die hele gebied deelgeneem het.

Gansbaai Courant
Vroue met 'n Visie

Vroue met 'n Visie

Dit is die tema van VLV Kaapland vir 2014/2015 en ek was genooi om vir tien minute iets daaroor te sê wat sou aansluit by die Opvoeding en Kultuur Portefeulje. Eerstens, het ek die Wrede Griep onder lede gehad.

Gansbaai Courant
HaS se oudste 96

HaS se oudste 96

Tannie Winnie Steenkamp is Herberg-aan-See (sedert 2010) se oudste inwoner en het op 12 Oktober vanjaar die lewensmylpaal van 96 jaar bereik.

Gansbaai Courant
Misty Mountains se Wyne

Misty Mountains se Wyne

 “Na my mening word wyne in Suid-Afrika te vinnig gebotteleer,” het Robert Davis van Misty Mountains Winery tydens Gansbaai Wynproegilde se wynproe-aand gesê.

Gansbaai Courant
Bedrywige 80-jarige Olga

Bedrywige 80-jarige Olga

Olga Swanepoel, bekende in Kwilt- en Skilderkunskringe in Gansbaai, het op Saterdag, 17 Oktober haar 80ste verjaardag (die volgende dag) in o.m.G.e.e. Bediening se saal gevier.

Gansbaai Courant