Nasionale WOW Spelfees
Op Saterdag, 17 Oktober 2015, het Stefan Stieger, graad 1-leerder van Laerskool Gansbaai, aan die Nasionale WOW Spelfees op Stellenbosch deelgeneem.
Op Saterdag, 17 Oktober 2015, het Stefan Stieger, graad 1-leerder van Laerskool Gansbaai, aan die Nasionale WOW Spelfees op Stellenbosch deelgeneem.
My ma het my so goed grootgemaak dat ek, die dag toe ek getroud is, honderd persent seker was dat ek en my nuwe man op pad was na ‘n Suidsee paradys vir ‘n lewe wat uit een baie lang wittebrood sou bestaan.
Vanjaar sal die derde jaar wees wat die groot feestelikheid by Academia gehou word.
“Dank GOD die Vader altyd oor alles in die Naam van ons HERE Jesus Christus.” (Efes. 5:20) “Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan GOD 'n offer van lof bring, dié lof wat aan Hom gebring word deur die lippe wat sy Naam bely...
Tydens 'n misdaadvoorkomingsaksie het die polisie 'n man wat op parool is se huis in Blompark besoek.
Die Bestuur nooi alle besigheidsmense uit na 'n vergadering waar hulle onder andere aan die volgende aandag sal gee.
Stropery voer steeds hooggety en 'n groepering van Masakhane is veral baie bedrywig.
Gerhard Esterhuizen (32) is Donderdagoggend om 11:00 tydens 'n besigheidsroof by Die Hoenerhok, 'n tweedehandse winkel in Barnardstraat, met 'n mes gesteek.
“The Department of Economic Development and Tourism is pleased to confirm your registration as a Tourist Guide. Your Tourist Guide Registration numbert is WC 9058,” lui die inleidende sin van die Departement Ekonomiese Ontwikkeling en ...
Gansbaai en omgewing het weer gewemel van tevrede vakansiegangers wat hulself gate uit geniet het tydens die skoolvakansie.
Gabriel Arnold, a brilliant young pianist from Switzerland, will be the guest artist for Overstrand Arts/Kunste on Friday evening, 23 October.
‘n Ma, vrou, werkgewer en vriend is net ‘n paar voorbeelde om vir Roza Rabe te beskryf.