Melodrama 2015 TOPS
Melodrama Kinder Trust se aanbieding van Melodrama 2015, onder leiding van JP Coetzer as voorsitter, kan weer eens hoog aangeskryf word.
Melodrama Kinder Trust se aanbieding van Melodrama 2015, onder leiding van JP Coetzer as voorsitter, kan weer eens hoog aangeskryf word.
Tannie Winnie Steenkamp van Herberg-aan-See (sedert April 2010) het op 12 Oktober 2015 haar 96ste verjaardag gevier.
Die jaar was die eerste keer wat Overberg Distrik deelgeneem het aan die SA Meesters Toernooi op Kroonstad. Die resultate is as volg:
Die gholfballetjies het behoorlik gevlieg tydens Herberg-aan-See (HaS) se suksesvolle Badisa / OK Foods HaS-Gholfdag.
Indien jy ‘n kans gewaag het en ‘n paar dae op see was sou jy kon spog met ‘n paar vis.
Die see was die naweek van 3 Oktober 2015 erg omgekrap, maar die Birkenheaders het nie té sleg gevaar nie.
On Saturday 10 October 2015 14 teams of 4 players per team started arriving at Franskraal Bowling Club from 1pm onwards.
'n Brand wat Maandagaand by Leeubekkiestraat 79 en 81, Blompark, in twee wendyhuise en 'n karavaan gewoed het, het algehele verwoesting gesaai. Paniekbevange bure het alles probeer om die vlamme te blus, maar was onsuksesvol. ...
“Wanneer ek soggens my oë oopmaak, dan is ek dankbaar vir nog ‘n dag waarin ek kan werk,” is Chris Basson (90) van Klipfonteyn, waar hy en sy eggenote, Ester woon, se uitgangspunt.
Jami-Lee Saunders (22), ‘n junior sjef van Grootbos Foundation, is onlangs as “Jong Sjef van die Jaar 2015” aangewys - en dit sonder enige formele opleiding óf kwalifikasies.
Verlede Saterdag voor Gansbaai Superspar was dit die ene rep en roer soos wat ‘n klompie vrywillige dames al blaffende pannekoek ten bate van BARC gebak en verkoop het.