Gansbaai Spog met jong Apteker
Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep het met ingang van 1 Oktober 2015 ‘n nuwe Bestuurder/Apteker in die plek van Fanie Viljoen aangestel.
Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep het met ingang van 1 Oktober 2015 ‘n nuwe Bestuurder/Apteker in die plek van Fanie Viljoen aangestel.
Oktobermaand is Borskankermaand. Die “Reik na Herstel Borskanker Ondersteunings Organisasie” (Reach for Recovery Breast Cancer Support Organisation) is ‘n geregistreerde Internasionale Vrywillige Organisasie (NPO) wie s...
Net so ‘n kleinbietjie af en toe kry ek ‘n lus om die stalletjies op markpleine deur te loop. Alles is mooi en kleurvol van dak tot voetsool uitgestal en die Afrikamusiek trommel in vreemde sleutels en tydmate.
Tannie Rens Fourie (96), die oudste inwoner van Herberg-aan-See (HaS), is op Saterdag, 3 Oktober 2015 oorlede, enkele maande ná haar verjaardag op 25 April vanjaar.
Academia se matrieks het skaars hul laaste vak van die afgelope rekord-eksamen geskryf toe hulle die formele uitnodigings na die groot aand gekry het. Die afskeid is vanjaar op die 14e Oktober.
“Dit verseker Ek julle: Vir sovêr julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.” (Mat 25:40)
Die uitstalling van ‘n jaarlikse Bybelse tema in die kerkgebou van die NG-gemeente, Stanford met fynbos en blomme, was weer eens ‘n reuse sukses en verruklik mooi.
Melodrama Kinder Trust het hul kleedrepetiese op Dinsdagaand hierdie week opgevoer.
Die Caledon Toerisme het ‘n kompetisie geloods vir leerders in die Overberg- omgewing, wat saamval met wat hulle in die Kuns Kurrikulum doen.
“Ons het nou so goed met die effektiewe stigting van ‘n Buurtwag in Franskraal gevorder, dat dit tyd geword het om behoorlik te struktureer,” vertel Willem van der Merwe, koördineerder van die loodskomitee wat ‘n gerui...
Verlede Saterdag het o.m.G.e.e. Bediening se dames heerlik saamgekuier oor ‘n koppie tee. Die tafels was gedek om elke gasvrou se uniekheid uit te beeld, en dit was groot pret om almal se idees en kreatiwiteit te beleef.