King of the Bay
Met vanjaar se “King of the Bay” is dit Overberg Boothengel-klub, met Wayne Middleton en sy bemanning op sy boot, Waypoint 1 wat die gesogte King of the Bay Wisseltrofee ingepalm het.
Met vanjaar se “King of the Bay” is dit Overberg Boothengel-klub, met Wayne Middleton en sy bemanning op sy boot, Waypoint 1 wat die gesogte King of the Bay Wisseltrofee ingepalm het.
Die manne wat see toe wil gaan en nie heeltemal op hoogte is van hoe dinge werk nie moet ligloop. Somtyds lyk die water heeltemal kalm maar daar is ‘n breër prentjie om in gedagte te hou.
Hierdie kolos en suiwer diamant van die see, ‘n Suidelike Noorkapper walvis (Southern Right whale) het toeskouers in De Kelders vir bykans 15 minute laat handeklap met al haar manewales en stertklappery.
The South African Police Service is once again appealing to the public to donate suitable dogs for training as police dogs.
Dit is vanjaar se tema by die jaarlikse verruklike uitstalling van fynbos in die NG-Kerk te Stanford die komende naweek vanaf Vrydag, 2 Oktober 2015 tot Maandag, 5 Oktober.
As part of their 21 Days for the Ocean campaign, White Shark Projects initiated a competition where they asked the learners of Okkie Smuts Primary School in Stanford, to collect as many 2l plastic bottles as they can....
Die Stanford Wynroete is onlangs bekendgestel en het daarmee die titel van Suid-Afrika se 21ste wynroete verwerf.
With National Recycling Week celebrated from 14 to 19 September, and a call from the recycling industry to South Africans of all ages and backgrounds to take part in various clean-up and recycling activities in this time, it was only apt that the Ove...
Skielike verhoogde munisipalerekeninge, in sommige gevalle het rekeninge selfs verdubbel, het die afgelope tyd tot groot verwarring en omgekrapte inwoners gelei. Die 6% verhoging ten opsigte van riool-, krag- en watergebruik, asook ander munisipal...
Raymond Rabe (71), bekende sakeman in Gansbaai en mede-eienaar van R & R Alimunium saam met sy eggenote, Roza Rabe, het op Dinsdag, 28 Augustus vanjaar by die werk onverwags inmekaargesak.