All Posts

Open Mixed Trips 19 September

Open Mixed Trips 19 September

Early morning and12 trips teams converged on the Franskraal Bowling Club and were welcomed as they registered for this competition sponsored by Build-It.

Gansbaai Courant
Gholfnuus

Gholfnuus

N.B. Vrydag 2 Oktober is steak-aand!  Plaas julle bestellings by die klub slegs R50.00 per persoon. Skakel 028 3841441 of 0832725746.

Gansbaai Courant
Opklaar van meningsverskil oor die vang van rooisteenbras

Opklaar van meningsverskil oor die vang van r...

Deur middel van Phillip Fourie, voorsitter van die Birkenhead-boothengelklub is inligting bekom wat finaliteit verskaf aangaande die vang van rooisteenbras.

Gansbaai Courant
Kolstert vir 1ste vangs

Kolstert vir 1ste vangs

Micah van Zyl (6) is sommer baie trots op sy heel eerste eetvis wat hyself naby Pearly Beach gevang het, ‘n Kolstert (regs).

Gansbaai Courant
VERANDERINGE IN DISTRIKSMUNISIPALITEIT SE RAAD

VERANDERINGE IN DISTRIKSMUNISIPALITEIT SE RAA...

Met die verkiesing van 'n nuwe Speaker, die inhuldiging van twee nuwe raadslede en die nuus dat nog 'n senior raadslid die tuig gaan neerlê, was verandering aan die orde by die vergadering van die Overbergse Distriksmunisipaliteit (O...

Gansbaai Courant
Vasbyt Stappers

Vasbyt Stappers

Gansbaai SAPD se vasbyt-stappers het op 28 tot 29 Augustus 2015 vir die vyfde agtereenvolgende jaar aan die Kannaland Vasbyt Stap te Ladismith deelgeneem.

Gansbaai Courant
1ste Krieketoefening

1ste Krieketoefening

Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike Sportgronde.

Gansbaai Courant
Kabeljou, stokvis en die baie lyne

Kabeljou, stokvis en die baie lyne

Die goeie nuus was die kabeljou en selfs stokvis wat vir ‘n dag of twee hier by ons uitgeslaan het en mooi vis is aangekeer. Dalk vroeë tekens van ‘n goeie seisoen wat voorlê?

Gansbaai Courant
Met die waters wat verby is

Met die waters wat verby is

Toe ek vir die eerste keer in verbasing staan en kyk het na die waterval buite Niewoudtville  wat, asof uit die niet, in die ravyn neerstort, het ek gedink : nooit weer sal dieselfde water oor daardie rots tuimel nie. 

Gansbaai Courant
LONG-AWAITED ELECTRIFICATION OF OVERHILLS COMPLETED

LONG-AWAITED ELECTRIFICATION OF OVERHILLS COM...

On Tuesday 1 September 2015, Mayor Nicolette Botha-Guthrie had occasion to brighten up the lives of those who reside in Kleinmond’s informal settlement, Overhills, when she “turned on the lights", so to speak.

Gansbaai Courant
2015 se Besigheidstudies Markdag groot sukses

2015 se Besigheidstudies Markdag groot sukses

Dit was weer daardie tyd van die jaar wat Academia se graad 11 Besigheidstudies se leerlinge hul besigheidsvaardighede ten toon gestel het.

Gansbaai Courant