Marimbas – Smarindas!
Academia se marimba orkes is besig om die dorp op horings te neem.
Academia se marimba orkes is besig om die dorp op horings te neem.
Gansbaai Toerisme se 21ste Algemene Jaarvergadering het op Dinsdag, 15 September 2015 plaasgevind.
Natasha Bredenkamp, Projekbestuurder van Grootbos: Football Foundation, het rede om trots te voel.
God het weer stil stil een van die mooiste blomme kom pluk. Dok en familie, ons innige meegevoel met julle groot verlies.
Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar.
"Whoever wants to embrace life and see the day fill up with good, Here's what you do: Say nothing evil or hurtful;” (1Peter 3:10)
“Zander was vir my ‘n lieflingkind, ‘n modelfiguur as vriend en kollega. Sy passie in die lewe was om sy beste te gee, om liefde te gee en liefgehê te word.
Op 12 September het De Kleine Gansies hul gewilde Gesinsdag by Kleinbaai Gholfklub aangebied.
Die geskiedkundige African Penguin & Seabird Sanctuary (APSS) in Kleinbaai, ‘n inisiatief (en droom) van Wilfred Chivell, is sedert verlede week gevul met dankbaarheid en nuwe vreugdes.
The Project Citizen is a project organised and established to improve the well-being of South-African Schools and communities, with the help of the learners and teachers.
“Saterdag, 12 September was dit Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub se hengelaars teen dié van Goodwood,” vertel Isolde Smith, Sekretaresse van Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub.
“Die inwoners van Pearly Beach se Interkerklike Biddag op 16 September was ‘n hoogsgeslaagde byeenkoms,” vertel Petrus du Preez.