DA verf vir Loslitdag
“Die Gansbaai-tak van die DA het ‘n aktiewe deelname aan die jaarlikse Loslitdag gehad,” vertel rdl Riana de Coning.
“Die Gansbaai-tak van die DA het ‘n aktiewe deelname aan die jaarlikse Loslitdag gehad,” vertel rdl Riana de Coning.
“Wat ‘n lekker Loslitdag 2015 was dit nie en ons wil graag ‘n groot dankie sê aan almal wat mildelik bydraes by die Biblioteek afgelaai het,” vertel Sharman Geldenhuys, Gansbaai se Bibliotekaris.
“Na ons eerste suksesvolle fees in 2014, beloof vanjaar se Funky Fynbos Fees ‘n naweek van pret en plesier vir die hele gesin,” vertel Michelle Williams, een van die organiseerders van die fees. ..
Op Vrydag, 4 September 2015 was dit behoorlik “Loslitte in Hoofstraat af”.
So net voor die langnaweek het Daniël Jacobs hengelaars gewys daar is nog mooi galjoen te vang...
On the third Saturday of September each year, volunteers around the world take part in the world’s biggest coastal cleanup, known as International Coastal Cleanup Day.
Dit is algemeen bekend in die Westerse wêreld dat jy enige tyd wanneer jy in die moeilikheid is net 911 kan skakel en daar sal iemand wees wat die oproep beantwoord en jou probeer help.
Sal ons van vreugde sing omdat Lente hier is? Al die veld is vrolik, al die voëltjies sing?
Die duiwe is verlede naweek by Modderrivier losgelaat as gevolg van bewolkte weer by Kimberley. Die duiwe is Sondagoggend losgelaat en nie op Saterdag nie...
Somtyds beland mens met die hengelstories in ongemaklike situasies en ek wil graag beskryf wat my eenkeer oorgekom het...
“Ons het die 4x4 dag vir ons Amarok-kliënte gereël om hulle beter met hul fantastiese voertuie te vereenselwig,” sê Erno Coreejes van Rola VW Hermanus en ook organiseerder van die 4x4 dag te Strandskloof Karavaanpark...