DA se Projek Winter Warmte
“Die DA se Projek Winter Warmte is in Januarie 2015 begin en die doel was om ‘n warm mussie en ‘n paar “moffies” vir kleuters van genomineerde skole te skenk,” sê rdl Riana de Coning.
“Die DA se Projek Winter Warmte is in Januarie 2015 begin en die doel was om ‘n warm mussie en ‘n paar “moffies” vir kleuters van genomineerde skole te skenk,” sê rdl Riana de Coning.
Dis Saterdagmiddag en amper 18:00 - die skaal wys 0.00. Die manne kyk rond in afwagting, maar diegene met vis hou hul vangste stilweg in die sakke...
At 12h15, Tuesday, 08th September, The South African Whale Disentanglement Network was activated following eye-witness reports of a whale entangled off-shore of the Cape Point Lighthouse.
Tydens die WP Skietkampioenskappe het Johan van der Mescht van Franskraal uitstekend presteer.
Die Departement van Publieke Werke (DPW) het verlede week aangekondig dat daar beoog word om Gansbaai Hawe en dié van Hermanus teen onderskeidelik R25,3 miljoen en R23,35 miljoen op te gradeer.
Something new in the Gansbaai area - Ally Msweli (Gansbaai Tourism) is doing township tours in Masakhane.
The Johannesburg Getaway Show was held at the Proticket Dome from 28 - 30 August this year.
Laerskool Okkie Smuts in Stanford spog met nuwe bome as gevolg van AfriForum se nuwe inisiatief in die Overstrand.
At a sparkling ceremony at Moyo at Spier, Marine Dynamics Tours was awarded the Western Cape Lilizela Award in the category Best Marine Adventure in the Western Cape.
Woensdag 26 Augustus - Sloegters: 1) C Spanellis 44, 2) R Brandt 39, 3) D Victor 36, 4) D de Kock 35. Naaste aan die penne word gewen deur G Hunt, D Victor en A Roos. ...
Ek wonder dikwels : is my kleinkinders regtig beter af om te sien hoe hulle ouers vleis in pakkies, melk in plastiekbottels, brood in plastieksakkies en eiers in boksies in ‘n winkel koop?