Community Sports & Coach Education in Hout B...
South Africa is faced with the stubborn reality of widespread poverty, unemployment and growing inequality.
South Africa is faced with the stubborn reality of widespread poverty, unemployment and growing inequality.
“U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” (Ps. 119:105)
“Ons is in ‘n besigheid om mense se drome te bewaarheid,” is ‘n gereelde opmerking deur Wilfred Chivell van Dyer Island Conservation Trust (DICT).
Gansbaai Primêr se Pilchies het ‘n bedrywige tydjie agter die rug, waarop hulle sommer baie trots is.
Daar is besluit om met tussenposes rubrieke wat geskryf is oor van die Hardebaarde weer te plaas.
Soos met die vorige boothengelkompetisie, het sommige hengelaars tydens die Birkenhead Boothengelklub op Saterdag, 5 September 2015 goeie vangstes gehad, terwyl dit met andere minder goed gegaan het.
Hierdie Fees op 18-20 September vanjaar beteken net Pret en Plesier vir Familie en Vriende.
Academia se Phillip Prins, Malcolm Mulope, Dee-Jay Slamat en Eugene Jacobs het onlangs aan die Rekeningkunde Olimpiade by Spine Road High deelgeneem.
“Nege Tuisversorgers het onlangs hul kursus na 4 maande suksesvol voltooi,” sê Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleidingsentrum in Caledon.
“Die hulpmiddele wat Gansbaai Marine in my stort en toilet aangebring het, is van groot waarde vir my en my dankbaarheid daarvoor is groot,” vertel Kobus du Toit.
Groot opgewondenheid (ingesluit benoude senuwees!) was op Saterdag, 5 September 2015 aan die orde van die dag in Laerskool Gansbaai se saal.
Deon Langenhoven, NSRI Hermanus station commander, said: "At 11h00, Thursday, 03rd September, NSRI Hermanus were placed on alert following a request for medical assistance from the fishing trawler BEATRIS MARINE reporting 4 crew members...