‘Braaing’ for the Agulhas Plain's rich bi...
The Agulhas Plain, including the fynbos-covered Gansbaai region, is a world-renowned biodiversity hotspot with a rich heritage.
The Agulhas Plain, including the fynbos-covered Gansbaai region, is a world-renowned biodiversity hotspot with a rich heritage.
Drie van Academia se meisies was gekies vir die Boland Youth Ladies se rugbyspan.
Baie geluk aan Raadsheer Johan Nieuwoudt met sy aanstelling as Speaker van die Overberg Distriks Munisipaliteit.
Tussen knipsels die volgende berig, 24 Oktober 1975. Baie is al gesê en geskryf oor die skilderagtige dorpie, Gansbaai. Minder bekend is die feit dat hierdie vissersdorpie in die begin van die vorige eeu oor ʼn op-en-wakker sokkerspan beskik h...
Twee mans het verlede Woensdagmiddag 'n sluipmoordaanval by die Pearly Beach R43-kruising oorleef. Die twee Hawstoners was in hul bakkie wat op die grondpad na Baardskeerdersbos langs die pad geparkeer was.
Gansbaai Primêr se skoolhoof, Tommy Volkwyn, asook die adjunkhoof, Neil Pedro, het op Vrydag, 28 Augustus 2015 die Nasionale Onderwys Toekenningsgeleentheid bygewoon en altwee het as Distrikswenners met die louere weggestap.
Vir die manne wat gewoond is om boothengel hier by ons te beoefen sal vandag se skrywe nie van veel waarde wees nie, maar vir die ander sal dit seker so paar vrae opklaar.
Die duiwe is verlede Saterdag op Hopetown losgelaat. Die natuur speel ook 'n groot rol in die posduif se wedvlugte. Indien die berge oortrek is met mis of dit reën baie beïnvloed dit die duif se rigting en sy vere raak te nat om te kan vlie...
“Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.” (1Pet. 2:2)
Dit is hoekom hulle dit deesdae ‘n rasie noem : dis ‘n uitbundige rasery onder die dekmantel van ‘n singery. In my skooldae was dit maar presies dieselfde. ‘n Aanmoedigende geraas vir jou span se deelname op die veld voor jou....
In Gansbaai Courant, Donderdag, 27 Augustus is ‘n artikel geplaas van die Birkenhead Boothengelklub wat weer hul jaarlikse Lentedans-geselligheid op Saterdag, 5 September 2015 sou aanbied.