Huldeblyk vir Manie Groenewald
Manie Marais Groenewald (78), alias Manie Groenboontjie, is op 20 Augustus 2015 in sy woning te Baardskeerdersbos oorlede nadat hy gedurende die eerste helfte van Julie met ‘n kwaadaardige gewas op die brein en ander kanker gediagnoseer is....