All Posts

Kom in en deel in my vreugde

Kom in en deel in my vreugde

“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, kom toe en bring die ander vyf saam, en sê: ‘Meneer, vyf goue muntstukke het u aan my toevertrou. Hier is dit met vyf ander wat ek wins gemaak het.’ Toe sê sy eienaar vir hom...

Gansbaai Courant
Loslit Innie Lente

Loslit Innie Lente

Vrydag, 4 September 2015 is Loslitdag - ‘n dag waarna jaarliks uitgesien word, maar ook ‘n dag van  omgee vir gestremdes.

Gansbaai Courant
Gansbaai Posduifklub (27 August 2015)

Gansbaai Posduifklub (27 August 2015)

Duiwe uitslae Beaufort-Wes..

Gansbaai Courant
Mostert na die Maal

Mostert na die Maal

Dit is sowaar “mostert na die maal” wat betref die Gansbaai Elim Huis se bedanking aan Roman Bay Sea Farm...

Gansbaai Courant
Sporthoogtepunt - Interskole

Sporthoogtepunt - Interskole

Een van Gansbaai se sporthoogtepunte van die jaar vind Saterdag plaas. Dit is die interskole-kragmetings tussen die Laerskool Gansbaai (Gansies) en die Laerskool De Villiers Graaff van Villiersdorp (Akkedissies).

Gansbaai Courant
Die snoek is nog met ons

Die snoek is nog met ons

In die vorige rubriek is gemeld dat die snoek nog met ons mag wees en behalwe vir ‘n rukkie se swak vangste (wat toegeskryf is aan die suidewind) is daar weer goeie vangste gemaak...

Gansbaai Courant
Perlemoenplase staan saam

Perlemoenplase staan saam

Besigheid is besigheid en elkeen vir homself. Miskien is dit waar, maar in die geval van Gansbaai se Perlemoenplase het hulle bewys hoe selfs besighede...

Gansbaai Courant
Skedonkies vir Kanker

Skedonkies vir Kanker

Gallie Badenhorst van Gansbaai Brandweerstasie gaan vanjaar saam met sy pa, Deon Truter van Hartswater met ‘n Datsun 1200 aan die Skedonkie-wedren (Nuts and Bolts Rally) deelneem.

Gansbaai Courant
DA Rejects Fundraising Actions of Imposter

DA Rejects Fundraising Actions of Imposter

The Executive Mayor, Nicolette Botha, and DA Constituency Chairperson Dudley Coetzee have gone on record to refute the claims and actions of what appears to be an imposter trying to solicit funds in its name from unsuspecting community members. ...

Gansbaai Courant
Laerskool Gansbaai 0.11 Spanbou

Laerskool Gansbaai 0.11 Spanbou

Op Saterdag 15 Augustus het die o/11 Rugbyspan van Laerskool Gansbaai ‘n spanbou oggend gehad. Die kinders het deelgeneem aan die volgende aktiwiteite: ‘n hindernisbaan, skattejag, oefensessie en dan is die dag afgesluit deur ‘n ...

Gansbaai Courant
On the Road for Women’s Health

On the Road for Women’s Health

Western Cape Government Health believes in the importance of improving women’s health. Therefore the second round of Human Papillomavirus (HPV) vaccination will be rolled out from 11 August to 4 September 2015.

Gansbaai Courant