As ek kon vlieg
Sodanig veg mense om roem en eer dat die Wright broers nie meer gereken word as die eerste suksesvolle vlieëniers nie. Of ‘n mens hulle konkoksie ‘n vliegtuig kon noem, is debateerbaar.
Sodanig veg mense om roem en eer dat die Wright broers nie meer gereken word as die eerste suksesvolle vlieëniers nie. Of ‘n mens hulle konkoksie ‘n vliegtuig kon noem, is debateerbaar.
“En tog is dit Ek wat jou opstandigheid vergewe. Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie.” (Jes. 43:25) “en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree;” (Mat 6:12)...
At 02h15, Monday, 08 August, the 40 foot motor vessel, De Bona, sailing from Gansbaai to Lamberts Bay, broadcast a Mayday distress call reporting to be sinking 6.43 nautical miles North West of Cape Point, 3.76 nautical miles off...
The following is a summary of the Cleanup Campaign that was executed and Championed by Mr Mbuyiseli Madikane, Environmental Health Practitioner from the Hermanus Sub-district Office (Overberg District Municipality - Environmental Health): ...
‘n Eks-sekuriteitsbeampte van Gansbaai is op heter daad betrap terwyl hy by ‘n onbewoonde vakansiehuis in Perlemoenstraat, Kleinbaai ingebreek het. Op 12 Augustus 2015 het die buurvrou ‘n verdagte by die huis opgemerk. “Die...
“Dit is baie belangrik dat ons gemeen-skaps-gesondheidwerkers goed opgelei is in alle aspekte van die werk, daarom word daar op gereelde basis opleiding deur buite instansies aan hulle verskaf,” sê Ena Geldenhuys, Tuisversorgings...
The opening of the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) on the 26th February was set as such to coincide with the first Walker Bay Bird Fair.
“Ons neem vandag afskeid van ‘n nederige en rustige man wat graag drukkies uitgedeel het,” het een van Herberg-aan-See (HaS) se inwoners emosioneel gesê...
“Nog ‘n suksesvolle Bodemvis Interprovinsiale Kompetisie is agter die rug,” vertel DP Burger, voorsitter van Overberg Bootklub, wat ook die gasheer vir die kompetisie was.
Laerskool Gansbaai het rede om met ‘n breë bors te stap! Ons leerders het weer eens uitstekend gevaar in die onlangse Engelse Eisteddfod wat aangebied is vir Gr 1-3.
“Dr Bobo se Woordverkondiging as leraar en as skrywer berus op ‘n rotsvaste veronderstelling: ‘n mens kan niks doen sonder dat God jou dit deur genade gee nie,” lui die inskrywing op die NGK se Bulletin.
“Ek voel nogal trots op my twee galjoene wat ek gevang het,” vertel Bertha du Toit van Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub (rots- en strandhengel). Bertha se een galjoen het 1.3kg geweeg en die ander een 1.65kg.