Trotse o/13A’s
“Ek en die span is opreg dankbaar vir hierdie mooi gebaar,” het Jonathan Doyle, Laerskool Gansbaai se afrigter van die o/13A-rugbyspan, gesê.
“Ek en die span is opreg dankbaar vir hierdie mooi gebaar,” het Jonathan Doyle, Laerskool Gansbaai se afrigter van die o/13A-rugbyspan, gesê.
Vanaf die vorige naweek het dinge versleg wat snoek-vangste betref en dit is baie manne se mening dat hierdie visse al padgegee het of dan besig is om te verkas. Moontlik is dit so, maar daar is tog ‘n moontlikheid dat die aanname verkeerd kan ...
‘n Wynmaker (30) van Malmesbury het gedurende die langnaweek die dood letterlik in die oë gestaar nadat hy in Franskraal met ‘n skerp voorwerp in die bors gesteek is.
Mauritz du Plessis, bekende vlieënier van Gansbaai, was een van 4 Springbokke (Proteas) wat aan vanjaar se Wêreld Presisie Vlieg Kampioenskap gedurende 20-25 Julie 2015 in Denemarke deelgeneem het.
“Hierdie was my eerste keer wat ek aan ‘n Ysterman Kompetisie deelgeneem het en waarskynlik my laaste een,” vertel Stoffel Fourie (57) van Franskraal.
Two Oceans Aquarium het met ‘n interessante Marine Science Club Project vir Gr 9 leerders in die Overberg begin, waarby Gansbaai Academia voluit ingeskakel het.
Gansbaai Primêr het onlangs ‘n uitstekende uitstalling in die skool se saal uiteengesit. Die doel daarvan was om gehoor te gee aan die oproep vir ‘n Wiskunde- en Wetenskapweek.
Die beste teenvoeter vir vandag se neerdrukkendheid wat tydig en ontydig teen ‘n mens se slape klop, is ‘n bietjie stuitigheid...
“Maar aan GOD die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur.” (2Kor 2:14)
Kleinbaai-inbraak Masakhane arrestasie Voertuig met dagga afgetrek
Die tema van die Birkenhead Boothengelklub se onlangse aandfunksie was “Indies”, met Indiese geregte vanuit die boonste rakke.