All Posts

102 Skaapkoppe verorber

102 Skaapkoppe verorber

Die Skaapkopete ten bate van die NG-gemeente Baardskeerdersbos op 25 Julie vanjaar spreek weer eens van groot suksesse.

Gansbaai Courant
Maak die beste gebruik van elke geleentheid!

Maak die beste gebruik van elke geleentheid!

“Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges...

Gansbaai Courant
Whansies en Onsies

Whansies en Onsies

Vir solank as wat die aarde in die hemelsfeer rondomtalie sal daar nuwe woorde uitgedink word in al die tale van Babel. ..

Gansbaai Courant
Galjoen / snoek

Galjoen / snoek

Daar was jare terug geen beperking op die grootte en selfs die aantal galjoen gevang nie. Ek vra lesers om hierdie rubriek in konteks te lees en die herinneringe saam te geniet..

Gansbaai Courant
Overcell Borgskap

Overcell Borgskap

Gansbaai Laerskool se onder 8-rugbyspan speel hierdie kwartaal in netjiese nuwe truie danksy borgskap van die plaaslike Selfoononderneming, Overcell.

Gansbaai Courant
Karavaanparkmoord SKOKonthullings

Karavaanparkmoord SKOKonthullings

Skokkende onthullings het aan die lig gekom nadat arrestasies, wat op Thys Willemse (63) van Plot 3, Franskraal Karavaanpark se moord op Saterdag, 4 Julie 2015  betrekking het (Gansbaai Courant, Donderdag, 9 Julie 2015), deur Gansbaai SAPD se...

Gansbaai Courant
Nagpatrollie lei tot arrestasies

Nagpatrollie lei tot arrestasies

Gansbaai SAPD se sers Groenewald, sers Marais en konst Meyer het op 10 Julie 2015 nagpatrolliediens agter Eluxolweni gedoen.

Gansbaai Courant
Randall Wicomb in Gansbaai

Randall Wicomb in Gansbaai

Goeie nuus vir aanhangers van Randall Wicomb is dat hy eersdaags in Gansbaai gaan optree.

Gansbaai Courant
Gesellige Sakekameraand

Gesellige Sakekameraand

Gansbaai Sakekamer het, onder voorsitterskap van Kobus van Staden, ‘n gesellige lede-aand gereël. “Die doel was dat die lede vir die eerste keer gesellig saam met die nuutverkose komitee kon verkeer,” sê Kobus van Staden,...

Gansbaai Courant
Wat praat ons als?

Wat praat ons als?

Gansbaai Courant se redaksie het besluit om lesers weer die geleentheid te bied om “Nuusbrokkies vanuit die gemeenskap” te plaas.

Gansbaai Courant
Wamkelekile

Wamkelekile

Wamkelekile  is ‘n woord wat menige persoon al warm onder die kraag gelaat het. Dit is die verwelkomingswoord van ‘n outomatiese antwoordmasjien by die kontaksentrum van elke tweede groot maatskappy of diensverskaffer. ...

Gansbaai Courant