Niel se Craven Week
Dankbaar met sy Boland Rugby trui getuig Niel Engelbrecht (13), ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Gansbaai, van Boland se trotse o/13 Craven Week ervaringe.
Dankbaar met sy Boland Rugby trui getuig Niel Engelbrecht (13), ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Gansbaai, van Boland se trotse o/13 Craven Week ervaringe.
Die weer het verhoed dat baie bote see toe is en die vangste was maar treurig. Wanneer die onweer verby is mag die poppe weer dans!
“Na Vrydag se omgekrapte weer en wind, was Saterdag, 18 Julie 2015 se sonskyn baie welkom vir die vissermanne,” vertel Elba Tredoux.
Dit is duidelik dat prof Jonathan Jansen nie die Universiteit van die Oranje-Vrysaat (Kovsies) se fondse gemors het met die toekenning van volle studiebeurse aan Bianca de Koning en Andisiwe Wulana nie - twee oud-leerders van Gansbaai Academia....
Die hoë inbraaksyfers in Pearly Beach oor die afgelope paar weke het gelei tot verskerpte polisiëring.
Waar het die fyngevoeligheid van ons nasie ontstaan? Is alle mense so sensitief soos Suid-Afrikaners? Het dit te doen met die vrywillige ontbanning van die bemanning van Jan van Riebeeck se vier skepe van hulle heimat en alles wat vir hul...
“Hier by die Tehuis het een van ons inwoners, in haar negentigs, gesê hoe ouer jy word, hoe vinniger loop die tyd,” vertel John van Rooyen, Bestuurder: Herberg-aan-See (HaS).
This is what the LORD says: "Let not the wise boast of their wisdom or the strong boast of their strength or the rich boast of their riches, but let the one who boasts boast about this: that they have the understanding to know me, that I am the ...
Aon on volunteers helping communities at risk. Celebrating its commitment to empowering economic and human possibility around the world, Aon, the global provider of risk management and human resource consulting and ou...
Wyle Beryl Nell Pienaar is op Sondag, 12 Julie 2015 in die ouderdom van bykans 84 jaar ná ‘n kort siekbed oorlede. Beryl is op 3 November 1931 gebore. Enkele maande ná haar eggenoot, wyle Pine Pienaar, ‘n welbekende ...
Die Participatory Appraisal of Competitive Advantage (PACA) se terugvoeringsvergadering onder voorsitterskap van Kobus van Staden het onlangs plaasgevind.