All Posts

Tourism donates to Sanctuary

Tourism donates to Sanctuary

Glenda Kitley (Manager: Gansbaai Tourism), Brenda du Toit (Chairperson: Gansbaai Tourism and Personal Assistant: Wilfred Chivell) and Hardus Botha (Treasurer: Gansbaai Tourism) recently hand-over a R1,000 donation to Wilfred Chivell on behalf of the ...

Gansbaai Courant
NOMINATIONS FOR 2015 MAYORAL AWARDS

NOMINATIONS FOR 2015 MAYORAL AWARDS

At the Annual Night of Excellence, recognition  is  given to achievers who make a difference  in  Overstrand by awarding the Mayoral Trophy for Environmental Conservation, the Woman/Women of the Year Award and the Award for Ach...

Gansbaai Courant
 BBos Teerpad nader voltooiing

BBos Teerpad nader voltooiing

 “Twee jare gelede het die padbou 'n werklikheid geword, die aankondiging was met groot opgewondenheid ontvang en die pad nader nou voltooiing,” vertel Helena Swart, voorsitter: B’Bos Huiseienaarsverening (BBHEV).

Gansbaai Courant
Die wiel draai

Die wiel draai

Dit neem ‘n hele paar dekades voordat ‘n mens eers regtig tot die besef kom watter impak die roetines, geluide en geure van jou ouerhuis gehad het op die boetsering van die volwassene wat uiteindelik uit die vuuroond gekom het om op die r...

Gansbaai Courant
Leer GOD ken uit sy Woord

Leer GOD ken uit sy Woord

“Die hele Skrif is deur GOD geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van GOD staan, volkome voorberei en toegeru...

Gansbaai Courant
Slag met Koekversiering gewys

Slag met Koekversiering gewys

Die groepie Gansbaai-dames wat ‘n vorige Suikerkuns-kursus deur Tess du Toit suksesvol deurloop het, het verlede Vrydag en Saterdag hul slag met koekversiering gewys.

Gansbaai Courant
GBIV span die seile

GBIV span die seile

Die Gansbaai Belastingbetalers- en Inwoners Vereniging (GBIV) het onlangs ‘n Spesiale Algemene Jaarvergadering belê vir die verkiesing van ‘n nuwe Bestuur.

Gansbaai Courant
Reuse Alikreukel

Reuse Alikreukel

“Ek het hierdie groot ‘skulp’ etlike jare gelede by Stellenbosch uitgegrawe toe ek in diens van Telkom was en Telkomslote daar gegrawe is,” vertel Bennie Walker van De Kelders.

Gansbaai Courant
Flower Valley vir Madiba Dag

Flower Valley vir Madiba Dag

 “Raak betrokke by Madibadag - Nog nie seker hoe om jou 67 minute dié Mandela Dag te spandeer nie?”, lui Flower Valley Vroeë Kinderontwikkeling Sentrums in Gansbaai-omgewing se boodskap.

Gansbaai Courant
Reeksnommers vir artikels

Reeksnommers vir artikels

Ad.Off. Wynand le Roux, woordvoerder van Gansbaai SAPD, doen weer eens ‘n ernstige beroep op inwoners om nie nalatig te wees met die ooplaat van deure, vensters en motorhuise nie, asook die binne-laat van vreemde persone.

Gansbaai Courant
Gansbaai Posduifklub (9 July 2015)

Gansbaai Posduifklub (9 July 2015)

Die duiwe is in Leeu Gamka losgelaat ongeveer 316 km van Gansbaai. 

Gansbaai Courant