All Posts

Vroegtydige Madiba-tyd

Vroegtydige Madiba-tyd

 “Dit het al tradisie geword om op 18 Julie ontslape president Mandela se verjaardag te herdenk deur 67 minute van ons tyd vir ons gemeenskap te gee,” sê DA-raadslid, Riana de Coning.

Gansbaai Courant
Gansbaai Polisienuus

Gansbaai Polisienuus

1.  Gesteelde eiendom gevind 2.   Huisbrake neem toe

Gansbaai Courant
Lion President ingehuldig

Lion President ingehuldig

Dit was weer dié tyd van die jaar vir Gansbaai Lionsklub - hulle nuwe Lion President is op Saterdag, 13 Junie 2015 ingehuldig.

Gansbaai Courant
MINISTER ZOKWANA SAYS COUNTRY NEEDS TO PRODUCE

MINISTER ZOKWANA SAYS COUNTRY NEEDS TO PRODUC...

Cape Town – Monday, 08 June 2015: How can we forge an economically viable, environmentally sound and socially responsible vision for the use of ocean’s natural resources without compromising those of future generations? This question w...

Gansbaai Courant
Koperpyp diefstalvlaag

Koperpyp diefstalvlaag

Die afgelope tyd was daar weer etlike koperpypdiefstalle, veral in Franskraal se omgewing en inwoners moet maar op hul hoede wees.

Gansbaai Courant
Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

So het die duiwe wedvlugseisoen alweer vinnig aangebreek. Saterdag was die eerste Ope duiwe om halftien in Laingsburg losgelaat en die JO (jongduifies) is om tienuur gelos.

Gansbaai Courant
'n Verskeidenheid vis

'n Verskeidenheid vis

Nou ja, dinge is tog nie so sleg as wat dit kan wees nie! Inteendeel. As daar gespog kan word met makriel, en weer eens, sommer baie daarvan, ‘n paar mooi silwervis, ‘n paar gewigtige hotties en boonop mooi kabeljou, wat meer kan jy vra?...

Gansbaai Courant
Taurus Chemicals supports Grootbos Foundation

Taurus Chemicals supports Grootbos Foundation

Local business, Taurus Chemicals, supports the Grootbos Foundation with Generous Donation. Friday afternoon was marked by a great act of community spirit when Taurus Chemicals, based in Gansbaai, donated R20, 000 and state of the art running kit to t...

Gansbaai Courant
Dr Lisel Joubert bekroon

Dr Lisel Joubert bekroon

Dr Lisel Joubert is onlangs bekroon vir haar boek, Ontmoeting met Heiliges - Verhale van hoe mense hulle geloof geleef het, uitgegee deur Naledi Uitgewers.

Gansbaai Courant
Ferdi se 11kg Kabeljou vrygelaat

Ferdi se 11kg Kabeljou vrygelaat

Ferdi van Dyk (24) van Stellenbosch het op 7 Junie 2015 ‘n yslike kabeljou van 11kg gevang. “Ek het die kabeljou by die sandduine anderkant Uilenkraalsmond gevang,” vertel hy.

Gansbaai Courant
Twee verlaat Build-It na jare

Twee verlaat Build-It na jare

Twee bekende gesigte by Build-It, Bennie Otto en Nicolette Otto, het Build-It gedurende die afgelope week verlaat. Bennie was vir die afgelope 10 jaar en 8 maande deel van die personeel en was “Jack of all trades”, om sy eie woorde te geb...

Gansbaai Courant