All Posts

 Gansbaai se knap Vlieenier

Gansbaai se knap Vlieenier

Mauritz du Plessis, Gansbaai se bekende vlieënier, het onlangs aan die President Trofee Lugwedren in Bloemfontein deelgeneem.

Gansbaai Courant
Burgemeester en IMATU sorg vir warmte

Burgemeester en IMATU sorg vir warmte

Vele kleuters se gesiggies het onlangs opgehelder oor snoesige warmgoed wat deur Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, raadsdame Nicolette Botha-Guthrie en lede van die Independent Municipal and Alied Trade Union (IMATU) uitgedeel is.

Gansbaai Courant
BARC se Noodkreet en Nuus

BARC se Noodkreet en Nuus

Johan en Carine Lombard van Kleinbaai, asook hulle dogter, Candice, het onlangs aan BARC se noodkreet gehoor gegee deur ‘n pragtige donasie aan Gavin Huges (Veldwerker) te oorhandig.

Gansbaai Courant
Wanneer het genade in ongenade verander?

Wanneer het genade in ongenade verander?

Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde. En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe.” (Luk 7:47,48)

Gansbaai Courant
Stillewe

Stillewe

"Stillewe" op die gebied van fotografie is ‘n kuns in eie reg, maar ook nie té moeilik nie, mits die korrekte metodes aangewend word.

Gansbaai Courant
Western Cape Summer Fire Season comes to an end

Western Cape Summer Fire Season comes to an e...

 Working on Fire (WoF) teams fought 343 veld and forest fire fighters within the Western Cape Province over the November 2014/May 2015 Summer Fire Season. Ground and aerial support were instrumental in the suppression of 343&nb...

Gansbaai Courant
In die vlam van 'n kers

In die vlam van 'n kers

Ek kom al hoe meer tot die besef dat  beurtkrag tog nie so sleg is as wat ‘n mens dit voor afgemaak het nie. Om heeltemal eerlik te wees, ek kyk al met ‘n ander gemoed na Grid Watch op my foon.

Gansbaai Courant
Lions se bederfie aan Bejaardes

Lions se bederfie aan Bejaardes

Gansbaai Lionsklub het gesorg vir ‘n smaaklike en gesellige Moedersdagete op 10 Mei vanjaar aan die inwoners van Herberg-aan-See, asook Silwerjare Dienssentrum.

Gansbaai Courant
WCC Skole Ekspo

WCC Skole Ekspo

Whale Coast Conservation (WCC) het onlangs hulle volhoubare ekspo’s by skole in Gansbaai en Stanford geloods.

Gansbaai Courant
Mansgesondheid

Mansgesondheid

Die Kankervereniging van SA (KANSA) het hul Mansgesondheid-veldtog van stapel gestuur om ‘n groter bewustheid van prostaat- en testikulêrekanker onder mans te skep, by wyse van opvoedkundige veldtogte wat selfondersoek en vroeë op...

Gansbaai Courant
Saliger

Saliger

Amalia Abrieu is ’n siniese aanklaer met ’n sterk sin vir geregtigheid. Sy spesialiseer in die vervolging van kinderverkragters. Sy weet die stelsel werk nie soos dit moet nie, maar sy probeer haar bes, al is dit moeilik. Haar beste, e...

Gansbaai Courant
Eende Reënweer nie goed vir Bakkie

Eende Reënweer nie goed vir Bakkie

Ian en Anne-Marie de Witt van Langstraat, Perlemoenbaai, leen die huis oorkant hulle se afdak vir hulle Toyota Raider bakkie.

Gansbaai Courant