All Posts

Eluxolweni received title deeds

Eluxolweni received title deeds

On Tuesday, 19 May the Western Cape Minister of Human Settlements, Bonginkosi Madikizela and Executive Mayor of the Overstrand Municipality, Nicolette Botha-Guthrie handed over the title deeds to an elated group of 183 beneficiaries at a ceremony hel...

Gansbaai Courant
Dubbele eer vir Niel Engelbrecht

Dubbele eer vir Niel Engelbrecht

Hierdie knap Gr 7 leerder van Laerskool Gansbaai, Niel Engelbrecht (13), is onlangs met dubbele prestasies verras. Eers is ‘n skrywe deur Laerskool Gansbaai uitgereik dat hy op 13 Mei vanjaar benoem is om as ‘n Leerlingraadslid op die sko...

Gansbaai Courant
Waar om te gaan vang

Waar om te gaan vang

Sommer groot makriele word gevang en daar is baie geelstert, maar hierdie visse is gewoonlik vol nonsens en nie almal weet hoe om hulle aan te keer nie.

Gansbaai Courant
Birkenheaders tevrede

Birkenheaders tevrede

Birkenhead Boothengelklub se hengelaars is heel tevrede met hul boothengelkompetisie van Saterdag, 6 Junie 2015...

Gansbaai Courant
Eendeweer VERBLY Boere

Eendeweer VERBLY Boere

Groot verligting oor goeie reëns..

Gansbaai Courant
2de Stel Vlerkies vir Tanya Kleynhans

2de Stel Vlerkies vir Tanya Kleynhans

 “Ek het reeds sedert 7-jarige ouderdom saam met my pa gevlieg en dit was nog altyd my droom om ‘n gekwalifiseerde vlieënier te word,” vertel Tanya Kleynhans van Pearly Beach, wat op die punt staan om haar in Namibië ...

Gansbaai Courant
Slangaanval in bed

Slangaanval in bed

“Ek het op my bed gesit en pas ‘n SMS gestuur toe ek die geritsel hoor, maar het aanvaar die slang sal weer weggaan soos in die ander kamer, maar die volgende oomblik het ek die eerste byt op my linkerheup gevoel en direk daarna die tw...

Gansbaai Courant
Elektrisiteit vir 85 Masakhane-huise

Elektrisiteit vir 85 Masakhane-huise

 ‘n Heuglike dag het op Woensdag, 17 Mei 2015 vir 85 eienaars van informele wonings in Masakhane aangebreek toe elektrisiteit vir hul wonings, asook straatbeligting, amptelik aangeskakel is.

Gansbaai Courant
Om te hoor en te luister

Om te hoor en te luister

“As jy verstand het, luister hierna, hoor wat ek te sê het.”  (Job 34:16)  “Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor maar nie luister en verstaan nie.”...

Gansbaai Courant
In Memoriam Albertus (Lieb) Liebenberg

In Memoriam Albertus (Lieb) Liebenberg

Wyle Albertus (Lieb) Liebenberg is gedurende Mei met kanker gediagnoseer en is ná ‘n kort siekbed op 17 Mei 2015 in die ouderdom van 79 jaar oorlede.

Gansbaai Courant
Vergeetgoed

Vergeetgoed

 Daar is geen pille teen vergeet nie; nie ‘n chemiese konkoksie nie, nie ‘n swam wat iewers in ‘n reënwoud op ‘n boomstam met ‘n onuitspreeklike naam groei nie, nie die ekskresie van ‘n naglopende rot wat...

Gansbaai Courant