Barton se wynproe-strategie
“Jy proe wat jy proe in wyn en niemand kan vir jou sê wat jy moet proe nie,” is die mening van PJ Geyer (Algemene Bestuurder, Wynmaker en Wingerdbouer) van Barton Vineyards. “Al wat ek met my wyne doen, is om die natuur ...