Bredasdorp - Gansbaai Teerpad
Uilenkraalsrivierbrug – Baardskeerdersbos – Elim..
Ek hoef regtig net één wie-is-wie-partytjie in ‘n jaar by te woon om die res van die jaar te gril oor die wonder van kosmetiese rekonstruksie... in sommige gevalle selfs dekonstruksie. Sit en blaai ek laat-aand deur DSTV ...
Wyle Harold (Harry vir sommiges) Slow is op Woensdag, 20 Mei 2015 in die ouderdom van 68 jaar en enkele maande ná ‘n lang tydperk van ernstige leukemie (bloedkanker) oorlede.
Aangehaal uit die boek Baardskeerders Bosch : Pieke en Kronieke (1653 – 2004, Bl 174) van Eben Benade.
Gansbaai Fotografieklub het Maandag maar net weer eens bewys dat hulle weet hoe om foto’s te neem...
“Ek weet wat dit is om te min te hê en wat dit is om oorvloed te hê. Maar ek laat nie toe dat sulke dinge my onderkry of met my weghardloop nie. Ek is altyd tevrede, wat my ook al tref...
Besoekers aan Hermanus FynArts sal van 5 tot 16 Junie uit ‘n wye verskeidenheid van die beste in Suid-Afrikaanse kuns kan kies.
Die twee skoonhede, Mej Suid-Afrika, Liesl Laurie en Mej Suid-Afrika Aarde, Ilze Saunders, het saam met die akteur, Oros Molopufo en Zolani Mbeki van die Zolani Mbeki Trust, op Vrydag, 15 Mei 2015 welwillendheidsbesoeke by 5 instansies afgelê....
Gansbaai se bekende Goue Hande, die fondamente van Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS), het op Maandag, 18 Mei 2015 hul 20ste bestaansjaar gevier.
Baie geluk aan die volgende lede met hulle verjaarsdae hierdie komende week..
Geelstert (met skipjacks tussenin) geelbek, silwervis, makriel, snoek, hotties, roman, kabeljou -- moet ek aangaan? Dis nou wat van die manne die laaste ruk gevang het. Maar daar is baie wat druipstert teruggekeer het en glad niks kon wys...
With the onset of cooler weather a very challenging and tough fire season is slowly drawing to a close.