All Posts

Gansbaai VLV-nuus

Gansbaai VLV-nuus

Die opkoms by die onlangse VLV vergadering was so goed, dat te oordeel aan al die motors wat buite geparkeer was, dit gelyk het of daar nóg 'n ander 'okkasie' aan die gang was by die Pretoriussaal.

Gansbaai Courant
Wat nou - Knysna, Plett, Suid-Kaap?

Wat nou - Knysna, Plett, Suid-Kaap?

Die brande en storms in die Suidkaap het verwoesting gesaai. Huise, plase, voertuie en infrastruktuur is verwoes.

Gansbaai Courant
4th White shark washed ashore

4th White shark washed ashore

The Dyer Island Conservation Trust (DICT) team was called out on Saturday after another deceased shark washed ashore.

Gansbaai Courant
Raad keur ontwikkelingsplan goed

Raad keur ontwikkelingsplan goed

Die Raad van Overstrand Munisipaliteit het die munisipaliteit se vyf jaar Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) vir die tydperk 2017/18 tot 2021/22 goedgekeur.

Gansbaai Courant
Think twice while driving

Think twice while driving

The law is very clear on mobile phones while driving: you may not hold a cell phone in your hand while driving.

Gansbaai Courant
Hul fokus is op veiligheid

Hul fokus is op veiligheid

As jy jou dorp se eiendomspryse wil verhoog, sorg dat jou buurtwag funksioneer.

Gansbaai Courant
Man vyf keer met mes gesteek

Man vyf keer met mes gesteek

‘n Man met ‘n hartprobleem, wat reeds voorheen deurgeloop het onder misdaad, het onlangs ter nouer dood ontkom.

Gansbaai Courant
Franskraal open eie beheerkamer

Franskraal open eie beheerkamer

Franskraal Buurtwag se eie Beheerkamer is Saterdag, 24 Junie 2017 “in styl” in Franskraalstrand geopen.

Gansbaai Courant
Gansbaai skole maak geskiedenis

Gansbaai skole maak geskiedenis

Donderdag, 22 Junie 2017 was ‘n geskiedkundige dag vir Gansbaai se 4 skole.

Gansbaai Courant
Busy hands

Busy hands

As part of their outreach to the community the ladies of the Gansbaai Family Church got busy...

Gansbaai Courant
Soos bloed

Soos bloed

As ‘n ding in jou bloed is, dan is dit in jou bloed!

Gansbaai Courant
Nee dankie vir R10 000, dis ‘n “scam.”

Nee dankie vir R10 000, dis ‘n “scam.”

Nee dankie vir R10 000, dis ‘n “scam.”  Dit was die woorde van Claudette Barnes van Baardskeerdersbos.

Gansbaai Courant