Aand van die Glinstersterre
Academia was voorwaar getrakteer met ‘n rits “celebs” wat die skool kom besoek het.
Academia was voorwaar getrakteer met ‘n rits “celebs” wat die skool kom besoek het.
Die Birkenhead Boothengelklub se onlangse en gewilde maandeindfunksie het spoggerig met ‘n klompie Cowboys en Cowgirls afgeloop..
Listening to Alison Towner tell her story from her humble landlocked beginnings in Ramsbottom Lancashire, you can only imagine that she had to have been inspired to follow her dream to work with the great white shark.
“Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.” (1 Kor. 12:4,7)
Leerders by skole in die Hangklip-Kleinmond-gebied kon op Dinsdag 5 Mei 2015 ‘n skou oor biodiversiteit in die Proteadorpse Gemeenskapsaal bywoon.
Teen wil en dank moet ek die grys perd in die bek kyk, en aanvaar dat ons eerste kleinkind groot genoeg is vir ‘n teepartytjie op haar verjaardag.
Sedert die rugbyseisoen begin het, het die onder 19A rugbyspan behoorlik tande gewys. Na agt agtereenvolgende wedstryde is die span onoorwonne..
Koos de Kock, afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheids-beampte, het onlangs surplus voorraad, wat sy eiendom was, aan Pearly Beach Noodhulp geskenk..
Daar is nog baie makriel by Joubert se Dam met die hotties wat so tussenin ronddwaal. En dit is mos nie te versmaai nie, dan’s daar nog roman ook! Die klompie snoek wat uitgekom het was glad nie so klein nie en geelstert is in die diep gevang....
Dis makliker om 'n kind te leer lees as rugby speel. Só het 'n onderwyser-vriend gemaan toe hy hoor ek wil as afrigter by laerskole-rugby betrokke raak..
'n Verdagte aankoper van gesteelde ware en 3 inbrekers, wat na bewering aan hom gelewer het, is verlede week vasgetrek. Peet Bouwer (47) van Kleinbaai is gearresteer nadat 'n gesteelde TV in sy huis gevind is. Verder ondervraging het die p...