Gansbaai Family Church (GFC) News
So here we are, in the second quarter of the year,unbelievable. We at GFC have much to be grateful for, the Lord has blessed us in abundance and we are going strong.
So here we are, in the second quarter of the year,unbelievable. We at GFC have much to be grateful for, the Lord has blessed us in abundance and we are going strong.
The Overstrand Classic Golf Day, held in December last year, has directly benefited up to 120 children involved in the Flower Valley Early Childhood Development (ECD) Programme.
Geluk aan die Ligaspan wat 7-1 gewen het teen Caledon op Saterdag 9 Mei hier op ons baan.
Was lekker gewees om te weet jy is op die regte plek hier agter die Eiland en dis hier waar die baie geelstert gevang word. Maar hierdie vangery is gespesialiseerd en dis net die manne wat ken van wat die laaste paar dae kon spog met die baie vis....
Die afgelope naweek het Academia vir die derde jaar in ‘n ry die sportdag by Eben Dönges in Kraaifontein bygewoon. Academia is besig om naam te maak in die distrik en die gemeenskap kan met reg trots wees op sy leer...
‘n 72-jarige man, Bertus Smit, ‘n afgetrede Stadsklerk van Firnwood Estate, Somerset-Wes het tragies omgekom nadat die rubberboot waarmee hy en sy vriend verlede Vrydag by Buffeljachts uit was, omgeslaan het. Bertus het as ‘n erv...
Vir die volgende 5 weke kan kliënte “groot” wen wanneer hulle by Spar-winkels in die Overberg kruideniersware koop. SPAR se “Win-a-Car” kompetisie het reeds begin! Een honderd Hyundai i10 Glides, 'n spesiale motor wat vir...
At 10h57, Saturday, 25th April, NSRI Hermanus responded to Onrus where eye-witnesses reported observing an unmanned Sea Kayak lying floating about half a nautical mile off-shore but with no person in sight.
Met drie Goue Toekennings, asook ‘n Algehele Goue Toekenning (Gansbaai Courant, Donderdag, 23 April 2015) kon Gansbaai Toerisme nie anders as om ‘n gesellige feesaand vir lede en enkele gaste te reël nie.
Vanaf 01-07-2015 sal 29 MHZ radios nie meer deel vorm van kategorie B, C, D bote se veiligheidstoerusting nie. Die&...
Anna Jarvis het in die dorpie Grafton in WestVirginia gewoon. Haar ma was ‘n onderwyseres. Op 12-jarige ouderdom het sy na ‘n klasgebed van haar ma geluister ..
The Auditor-General of South Africa, Mr Kimi Ma-kwetu, and the leadership of the Western Cape Business Unit conducted an Annual Stakeholder function which included the PFMA & MFMA Clean Audit Awards for 2013-2014, most improved awards as well ...