Elim Tehuis Uitreikprogram
Graag wil ons as Gansbaai Outreach personeel almal hartlik bedank vir u getroue ondersteuning en bydraes gelewer aan ons projek, vanaf ons ons intrek geneem het in Kerkstraat 49, Gansbaai.
Graag wil ons as Gansbaai Outreach personeel almal hartlik bedank vir u getroue ondersteuning en bydraes gelewer aan ons projek, vanaf ons ons intrek geneem het in Kerkstraat 49, Gansbaai.
Die kassiere by die Addisionele Hof van die Overstrand Munisipaliteit is oop vanaf 4 Mei 2015 vir betalings van alle verkeers- en munisipale hofboetes.
Callie Lotz van Perlemoenbaai vertel van ‘n nagmerrie-ondervinding wat sy kleinkinders in Centurion, Pretoria oorgekom het.
“En mag GOD, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. Dan kan julle almal eensgesind uit een mond lof toebring aan GOD, die Vader van ons HERE J...
‘n Gedenkdiens ter nagedagtenis van SAPD- en Wetstoepasserslede wat hul lewens in die lyn van dienslewering verloor het, het op Woensdag, 22 April 2015 in die AGS-gebou plaasgevind.
Die afgelope naweek het o.m.G.e.e Puren Bediening op Pearly Beach met groot dankbaarheid hulle eerste verjaardag gevier.
Help Ayala neutralise her Carbon footprint by gifting a tree to Platbos at the reforesting festival, May 2015. Ayala Katz, Peace Ambassador and Environmental Activist from Cape Town will be leaving from Krige Station, which is near her family farm in...
“Op 10 Maart was dit die ene bedrywigheid by Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes - Die Bietoubosklub se Omgeeprojek vir 2015 het werklikheid geword,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelder...
Die water is die eendag mooi en die volgende is die see weer ontoeganklik vir ‘n boot, nogtans is daar die naweek makriel, hotties, kolsterte en selfs ‘n mooi geelbek gevang. Met die warmer seetemperatuur en seewinde aan die kom, wi...
Een van Masakhane se sokkerspanne, die Young Killers, is baie opgewonde oor hul splinternuwe uitrustings. Linda Ndevu (DA Raadslid) het die oorhandiging op Saterdag, 2 Mei 2015 waargeneem.