All Posts

Familie wat omgee

Familie wat omgee

Tannie Rens Fourie van Herberg-aan-See het op Saterdag, 25 April 2015 96 geword en kan voorwaar dankbaar wees teenoor ‘n familie wat werklik omgee. Sy is met bed-en-al na die sitkamer gebring, waar die tafels onder ‘n enorme hoeveelhei...

Gansbaai Courant
DA Projek Winterwarmte

DA Projek Winterwarmte

 “Gansbaai se hart klop warm vir die DA se ‘Winterwarmte’-projek,” vertel rdl Riana de Coning. “Die vlytige vingers en warm harte van die dames van Gansbaai het alle verwagtinge oortref.”

Gansbaai Courant
Local DA News

Local DA News

The DA Activists are ready to do door to door visits. The first group of 17 people in Gansbaai received training on the 24th April to start off the DA’s campaign to ensure that all potential voters register to vote in the 2016 Municipal elec...

Gansbaai Courant
Rooigety

Rooigety

Die afgelope paar dae lê daar voor  Joubert se Dam en omgewing iets wat soos rooigety lyk en dit voorspel niks goeds nie. Ten spyte hiervan is daar steeds ‘n klompie makriel en ook ‘n paar skaflike snoekies gevang...

Gansbaai Courant
Overberg Kushengelklub nuus

Overberg Kushengelklub nuus

 “Die oes was maar skraal, maar een hengelaar is gelukkig met ‘n prag-kabeljou van 5.86kg beloon,” vertel Elba Tredoux van die Overberg Kushengelklub.

Gansbaai Courant
Veerpyltjies weer op dreef

Veerpyltjies weer op dreef

 “Ek het ‘n daadwerklike poging aangewend om Gansbaai se Veerpyltjieklub weer op dreef te kry,” vertel Boetie (Gilbert) Hart...

Gansbaai Courant
Gansbaai is GOUD

Gansbaai is GOUD

Daar kan geen twyfel bestaan dat Gansbaai “Goud” is vir sover as wat dit Toerisme betref nie. As een van 22 finaliste in die African Responsible Tourism Awards 2015..

Gansbaai Courant
Speelman kry 5 jaar

Speelman kry 5 jaar

Steven Speelman (Bom), wat verantwoordelik was vir die mes dood van 'n werknemer van Gansbaai Courant, Jo-Ann (Heidi) Arendse (27), het verlede week 'n pleitooreenkoms met die staat gesluit.

Gansbaai Courant
Koos de Kock vereer

Koos de Kock vereer

Die National Sea Rescue Institute (NSRI) het onlangs ‘n spesiale en geraamde sertifikaat aan Gansbaai se afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte, Koos de Kock, oorhandig..

Gansbaai Courant
Mayor receives prestigious award at DA Western Cape Congress 2015

Mayor receives prestigious award at DA Wester...

On Saturday, 18 April 2015 Mayor Nicolette Botha Guthrie became the proud recipient of the coveted “Star Performer of the Year:  Councillor” award which was presented to her by outgoing DA Provincial Leader, Dr Ivan Meyer.  ...

Gansbaai Courant