Elke familie het dit
In die harwar van die daaglikse stryd om den brode, vergeet ‘n mens sonder enige kwade bedoelings dat jy jou bloed met iemand deel. Sommige mense verkies om te vergeet dat hulle iets soos familie het. Hoe ook al die meetsnoere val, ...